Boschkop Bed and Breakfast
Opsomming van Resensie
Jolene R - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent customer service/clean rooms.
Joey S - Aug 2019
Algehele gradering
Die mense baie vriendelik en als mooi en netjies, was baie lekker.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Adriaan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Esti B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit is die perfekte plek om saam met vriende, familie te kuier, en definitief vir meer as een aand oor te slaap.
Melanie V - Des 2017
Algehele gradering
Kort verblyf.
Lynette D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens en baie vriendelik. Het sommer dadelik tuis gevoel.
Roelf F - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap en die rustigheid baie geniet.
Karen F - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasheer, maar die verblyf vibe was baie huislik.
Hanna R - Aug 2017
Algehele gradering
Heeltemal voldoende vir wat ons daar wou bly.
Gerda C - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.
Pieter C - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvryheid.
Johanda V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig.
Anton L - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige rustige plattelandse atmosfeer.
Henriëtte C - Des 2016
Algehele gradering
Wegbreek uit die stad, maar tog ook naby genoeg.
Juliet M - Okt 2016
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag, gasvry en netjies.
Celeste O - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend en waarde vir geld.
Marié D - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Samantha A - Mrt 2016
Algehele gradering
Myself and my husband were super impressed.
Pasqual T - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome value for money.
Rochelle A - Mrt 2016
Algehele gradering
Best service and very friendly.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Boschkopweg, Plot 517, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
- Geen kinders onder 10