LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boschoek Farmstay | LekkeSlaap
+42

Boschoek Farmstay

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Boschoek Farmstay
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Philna V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna V

Lieflik en privaat, groot Spaanse villa in pragtige natuurskoon.

Aangenaam verras. Die huis is lieflik, kamers ruim. Spasie galore. Ons het as familie saam gekuier vir doop van tweede kleinkind. Daar was genoeg spasie, selfs die twee groot oumas. Storte en badkamers is rolstoelvriendelik. Kombuis goed ingerig. Sal definitief oorweeg om vir 'n langer tydperk te bespreek, 'n naweek is net te kort.

Peter L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful time with nice hosts in a little castle.

We had a real great time here during a stay of 8 days. The hosts were very friendly and helpful and also took us on a night drive. It is a working farm with macadamia and avocado trees. Graham and Tony explained a lot about the farming. The friendly dogs kept the hippo at a distance.

Wihanlie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real home away from home!

Thank you for such an amazing place. Whether you are 2 or 8 years old or young this place is for you - a fully equipped home - for real! And wheelchair friendly a huge plus. Gardens, swimming pool, nature; it was all there. Value for money. This place deserves another visit.

Boschoek Farmstay's terugvoer

Good Day Wihanlie,

Thank you for your generous review. I enjoyed meeting you and the family, and the Hippo was in the dam on the afternoon you left. A pity they did not make an appearance while you were here.

Do not hesitate to look us up the next time you are in the area.

Kind regards
Tony

Boschoek Farmstay
David C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met vriende

Uitstekend.

Pad nie vir normale kar nie (Reën kan probleem wees).

Boschoek Farmstay's terugvoer

Dankie julle. Ons is bly dat julle dit geniet het. Graham

Boschoek Farmstay
Koos P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Gesin met tieners

Baie lekker plaasvakansie met baie om te doen vir kinders van alle ouderdom.

Ons het 'n ongelooflike weeklange vakansie gehad. Daar was baie om te doen van kort tot lang fiets (MTB) ritte op die plaas en in die omgewing, stap, speel met honde, kaggelvuur, tafeltennis en pooltafel. Die huis is baie ruim met groot stoep wat oor die berge en advokado-boorde uitkyk. Ons mis klaar die stilte en natuurskoon van die plaas. Die eienaars is baie aangenaam, behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons te help. Ons sal definitief weer die plaas besoek as ons die geleentheid kry.

Boschoek Farmstay's terugvoer

Dankie Koos!

Kom kuier gerus weer.

Groete
Tony

Boschoek Farmstay
Babs N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, baie skoon en alles beskikbaar. Fantasies!

Dit is baie rustig met gasvrye mense. Dit was werklik aangenaam en ek sal enige tyd terug gaan. Daar is alles in die huis. Groot en gerieflik.

Boschoek Farmstay's terugvoer

Baie dankie vir die goeie "Review" Babs!

Ons hoop om julle weer te sien, enige tyd!

Groete Tony

Boschoek Farmstay
Vanaf R2 975
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 975
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 975
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1YzExNDczLTJiMmQtNGY1YS05YWQ0LWJhZmJiMmQ2ZmM5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 975  per nag (vir 8 persone) 6 5 1 5 R36 Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.742670694035 30.141184329987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!