Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrand Guest Farm

Eenheid vir 4
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is oopplan en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n klein sitkamer en 'n kombuisie met ketel, mikrogolfoond en yskas. Daar is 'n stoep buite.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Etes kan vooraf gereël word teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom.
Indien kinders die hanslammers wil voer of kyk hoe ons die koeie melk, moet dit asb. vooraf versoek word wanneer gaste bespreek.
Laat weet asb. wanneer jy bespreek of jy 'n eenheid met lugversorging soek omdat die eenhede op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis uitgegee word.
Die tarief vir kinders geld vir kinders onder 11 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid vir 6
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid het 2 kamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 ekstra enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n eet- en sitkamer, stoep buite met braaiplek en die kombuis is toegerus met 'n oond, tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en ketel. Gaste het ook toegang tot parkering buite die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Etes kan vooraf gereël word teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom.
Indien kinders die hanslammers wil voer of kyk hoe ons die koeie melk, moet dit asb. vooraf versoek word wanneer gaste bespreek.
Laat weet asb. wanneer jy bespreek of jy 'n eenheid met lugversorging soek omdat die eenhede op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis uitgegee word.
Die tarief vir kinders geld vir kinders onder 11 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NGFlNWUxLTRmODctNDE3NC1hNTZmLWVjNmE0YjdjNGE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Boschrand Farm Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.429914593844 25.626629590988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem