Winburg Akkommodasie by Boschrand Lodge | LekkeSlaap
+53

Boschrand Lodge

78 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 78 resensies vir Boschrand Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adél P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél P
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ongelooflike uitsig. Moderne, ruim selfsorg eenheid. Kos uitstaande.

Jaco R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die webtuiste het die verblyf vir my gekry, toe ek nie my ander verblyf kon vind nie. Die dame by ontvangs was baie behulpsaam. Sy het my dadelik in 'n familliekamer gesit, sonder enige moeite. Daar was hout, charcoal, vuuraanstekers, ys en water vir ons gewees. Ek kan net baie dankie sê.

Santa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santa V
Gesin met klein kinders

Baie goed, kort net opskepbakkie en slaaibakke.

Alles mooi en skoon, baie goed.

Renier L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf.

Ons het oornag by Boschrand en dit was 'n onverwagse aangename ervaring! Die wooneenhede was luuks afgewerk en het 'n pragtige uitsig, met wild wat orals te sien is. Het 'n heerlike aandete geniet wat in ons kamer bedien is.

Luzanne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese bosveldwegbreek.

Ons het elke oomblik by Boschrand Lodge geniet tydens ons 3 nag tydperk. Ons kamer was stylvol en gemaklik ingerig met daaglikse skoonmaakdienste. Die restaurant het heerlike kos bedien teen billike pryse (hul melkskommels was hemels). Ons kon vanuit ons kamer oor Whatsapp met die ontvangs kommunikeer en hul het al ons vereistes nagekom om ons verblyf gemaklik te maak. Daar was lekker baie diere gewees om te sien en ons kon diere kyk vanuit die swembad en die Jacuzzi. Ongelukkig kon my man nie op 'n game drive gaan nie, want ons was die enigste gaste wat belanggestel het. Daar was verskeie dames by ontvangs wat ons welkom laat voel het, behalwe die jongste dame. Sy het ons ongemaklik laat voel en sy was nie vriendelik nie, maar anders as dit, sal ons baie graag weer wil teruggaan in die toekoms.

Emma J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely overnight stay at Boschrand Lodge.

We had a lovely overnight stay at Boschrand Lodge. Friendly service by phoning us ahead of time to arrange our dinner for the evening. When we got to our room we received a lovely dinner served by friendly staff. The Lodge overlooks a beautiful river.

Este M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Este M
Gesin met tieners

Teleurgesteld in netheid.

Lodge het 'n pragtige ligging, maar was baie teleurgesteld in netheid. Handdoeke het bedompig geruik en lakens, kussingslope en van die duvets was of nie gewas nie of baie gevlek. Dis 'n basies van 'n lodge wat goed moet wees. Ook baie dooie goggas op die vloer wat dit laat lyk of dit glad nie uitgevee was nie.

Annelene K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene K
Gesin met tieners

Ons het daar oornag op pad terug van vakansie in Mosselbaai.

Ons geniet dit om daar oor te slaap en is die geriewe baie goed. Ons verwelkom die rustigheid en stilte en kies daarom om op die lodge op 'n natuurreservaat oor te slaap. Albei keer was op 31 Desember en omdat ons rustige oujaar verkies slaap ons nie graag dan in 'n woonbuurt of vakansieoord oor nie. Ons braai dan ook graag op die dek terwyl ons die natuur en wilde diere geniet. Die vorige keer en nou weer het ons egter langs gaste geland wat vanaf 18:00 tot na 24:00 gerumoer het. Die musiek was hard, maar kon ons dit verduur, maar die luidrugtige geskree en uitbundigheid was totaal onvanpas in 'n natuurreservaat. Die geraas was ook nie beperk tot die chalet langs ons nie maar was die gaste tot in die vroeë oggendure op en af derby ons kamer venster met 'n geraas. Ander gaste aan die ander kant (ons was drie chalets in 'n ry) het met ons aankoms aangedui dat hulle gaan kla het by die bestuur. Niks is egter deur bestuur gedoen nie. Verder kon ons 14:00 reeds die chalet kry, maar by ons aankoms teen 17:30 was hulle steeds besig om dit op te ruim en skoon te maak. Daar was geen handdoeke en het die skoonmaker aangedui dat sy die volgende oggend handdoeke sou bring. Sy het nadat ons daarop aandring het die handdoeke later gering. Daar was geen waaier soos in 2018 nie en weens veiligheidsredes kon ons nie die vensters oopmaak nie - geen diefwering en geen sekuriteitswagte nie. (Ons kan dalk net ook noem dat in 2018 (ons het ook deur die webtuiste bespreek), toe ons daar kom was daar geen bespreking via ons nie en moes ons amper twee ure wag vir 'n chalet.) Ons sal beslis weer daar wil oornag, want dit is gerieflik op ons pad en geniet ons dit. Ons sou egter dringende terugvoer vanaf die bestuur self wou hê rakende ons klagtes hierbo.

Marlena V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Heerlik!

Ons het in 'n self-catering huis gebly. Dit was netjies, ruim en skoon. Ons het oggend en aand in die restaurant geëet en die kos was heerlik! Hulle het uitstekende voorsiening gemaak vir 'n vegan-persoon. Die wildrit was baie interessant, ons het baie by Bouwer geleer en dit was uiters waarde vir geld. Sal graag weer kom.

Boschrand Lodge's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde Mariena.

Hopelik sien ons julle gou weer.

Boschrand Lodge
Debbie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Stunning views.

Lovely Lodge with beautiful views. Spacious self-catering chalet. Great food.

Yvonne W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, friendly and peaceful.

Thank you for the amazing stay, staff were friendly and accommodating!

Sylvester M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Uitstekend en ongelooflike. Die uitsig is uitsonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredible.

Superb and amazing, the view is exceptional.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sue H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Enkelreisiger

Pragtige, luukse chalet en 'n pragtige omgewing.

Ek het my verblyf in 'n luukse chalet met pragtige uitsigte en vriendelike personeel baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, luxurious chalet and beautiful surroundings.

I really enjoyed my stay with a luxurious chalet, beautiful views and friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Boschrand Lodge's terugvoer

Hi Sue,

Thank you for your kind words. Have a great day.

Jacques

Boschrand Lodge
Diane S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful location and accommodation.

We thoroughly enjoyed staying there. Beautiful accommodation. We saw a lot of animals from our lodge. The restaurant served us an excellent meal.

Tanya A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya A

Heerlik!

Puik diens! Pragtige plek! Vriendelike personeel! Sal enige tyd weer soontoe gaan!

Joy B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Ongelooflik rustig met uitstaande diens en vriendelikheid. Netjiese, luukse, ruim, eenheid wat jou sommer dadelik op jou gemak en tuis laat voel. Ontbyt was heerlik asook die middag- en aandetes. Sal beslis weer by julle inboek. Waarde vir geld!

Lizelle H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H
Saam met vriende

Lekker gebly.

Buiten die kort entjie grondpad wat mens moet ry is dit wonderlike akkommodasie. Die personeel is vriendelik en professioneel.

Charmaine R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met vriende

Everything was really awesome.

Received a warm welcome then had a spectacular game drive. The rooms were beautiful with an awesome view. The food was delicious. Highly recommended venue.

Boschrand Lodge's terugvoer

Good day Charmaine,

Thank you for your kind words. We appreciate it and hope to see you soon.

Have a great day, regards
Jacques

Boschrand Lodge
Walter B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter B
Besigheidsreis

Good value for money for an overnight stay.

More than adequate accommodation, unfortunately can still hear the highway at night. Restaurant below average.

Philna M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons ervaring by Boschrand Lodge was een vir die boeke en 'n naweek wat ons vir baie lank gaan onthou.

Elize D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring!

Wat 'n aangename ervaring. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle laat jou dadelik tuis voel. Schalk is 'n baie goeie toerleier. Hy het ons op die game drive gevat en so baie kennis oor al die diere en plaas met ons gedeel. Die chalet was baie stylvol gedekoreer met die mooiste uitsig. Die ontbyt was uit die boonste rakke en baie smaakvol voorberei.

Marieke B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke B
Gesin met klein kinders

Stomgeslaan, uitstekende waarde vir geld, wonderlik!

Hierdie plek het my eenvoudig verstom! Waarde vir geld soos min. Wonderlike netjiese verblyf, met ongelooflike uitsig van die stoep af (sou heeldag daar kon sit). Vriendelike personeel en heerlike speelparkie vir kinders. Kon nie vir beter verblyf gevra het nie!

Harry V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, heerlike ontbyt.

'n Welkome oase langs die pad vir 'n moeë reisiger.

Annelize V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsaam. Gaan daardie tikkie ekstra.

Sien julle binnekort weer!

Juandre N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre N
Gesin met klein kinders

Asemrowende mooi plek.

Baie dankie vir die ongelooflike lekker bly. Die self-catering plekkies is regtig mooi. Die dekor pas so mooi by die ligging. Leerbanke, groot kaggel binne, lekker groot stoep buite met groot braaiplek. Hulle gee tot melk, water, ys, hout, brikette en aanstekers. Beddens is baie gemaklik. Lugversorging en warmkomberse maak dat mens vergeet van die koue. Baie mooi kroeg met billike pryse.

Evert P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evert P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en netjiese akkommodasie.

Ons is deur vriendelike en hulpvaardige personeel ontvang en verwelkom. Ons eenheid was onberispelik, net soos op die webblad. Die spesiale aanbod was beslis goeie waarde vir geld.

Susan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Eenheid was pragtig met 'n mooi uitsig.

Baie luuks en het alles wat jy benodig. Rustige atmosfeer. Die hooflodge ook baie geniet. Cocktails was baie lekker. Het wildrit asook Jacuzzi baie geniet!

Baholo R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Baholo R
Saam met vriende

Beautiful place to be at.

Such an amazing place with everything you might need. Thank you for a wonderful treat.

Andries S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Gesin met klein kinders

Baie stil en rustig.

Plek was baie netjies. Eienaars gedink aan klein dinge soos hout en Blitz wat ingesluit was. Dankie, sien weer.

Monika V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

'n Pragtige plek, goeie waarde vir geld.

Ons was ontvang met die woorde "almal is al huis toe en hier is niemand meer nie, julle moes vooraf gereël het vir 'n game drive" (wat ons gedoen het). Ons was verstom, het nog nooit in ons lewe so onwelkom gevoel nie, het nie geweet wat nou nie, moes ons nou maar 'n ander plek gaan soek om oor te bly, of wat nou? Dit was 'n Sondag, ons het so tussen 4 en 5 uur opgedaag. Daar is vir ons gesê almal is bitter moeg van 'n groot troue wat daar was. Verstommende swak kliëntediens! Nadat ons kapsie gemaak het, het die eienaar se seun opgedaag en die verblyf en game drive was heerlik. Die lodge se kamers (wat apart sit van die lodge) is van die mooiste wat ons nog gesien het. Sal ons weer gaan: ja beslis.

Anel V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met wonderlike uitsig!

Ons was onderweg na Middelburg en het by Boschrand oorgestop. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Die fassiliteite is baie skoon en netjies en die kamers is keurig versier. Ontbyt was ook heerlik.

Emily M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emily M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay at Boschrand Lodge.

Had a wonderful weekend. The place is beautiful. Enjoyed the game drive first time experienced and we learned a lot. Would definitely come back.

Lerato P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato P
Saam met vriende

Friendly staff members and great atmosphere.

Had a great weekend, say hi to Kobus for us. He was friendly throughout the game drive.

Wilhelm P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P
Enkelreisiger

Uitstekende diens, pragtige kamers met baie mooi uitsig.

Uitstekende diens, hulle het spesiaal ete vir my gereël en na die kamer toe gestuur met my laat aankoms. Kamers is baie mooi en ruim en goed ingerig, uitsig oor die plaas vanaf die stoep is ongelooflik. Sal enige tyd aanbeveel.

Arnolda E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arnolda E
Saam met vriende

Goeie oornag verblyf teen redelike prys.

Ons het as 'n groot geselskap opgedaag en die ontvangs was vriendelik en flink. Ons huisies was netjies en toegerus met alles nodig vir selfsorg. Een probleem was egter die lekkende rioolpyp net onder die dek van die swembad. Dit was onmoontlik om daar te sit en die twee kinders dop te hou vanweë die vlieë en reuk. 4 van ons groep en twee kinders het die wildrit gedoen en 'n groot verskeidenheid wild gesien. Ons het aandete en ontbyt daar geniet en weereens was dit waarde vir geld.

Marius M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Ongelooflike goeie wegbreek- en bederfplek om by oor te slaap op pad Kaap toe.

Hagen S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hagen S
Gesin met tieners

Relaxed hide away with an amazing view.

A lovely place to relax and sit on the balcony to enjoy the view over the beautiful valley while discovering the game.

Albert G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bring die familie, hou 'n partytjie.

Die plek lyk asof jy 'n moewiese party kan hou, groot decks, nice bar, Jacuzzi, swembad alles terwyl jy uitkyk op die wild doer ver onder. Ons een aand gebly in die B&B unit. Baie netjies. Die outjie wat ons aandete gemaak het braai 'n skaaptjoppie dat hy so sag is soos 'n fillet. Hoop ons sien julle weer.

Sonelle H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en ontspannende atmosfeer.

Kos was baie lekker. Natuur en wildrit was baie aangenaam.

Phillie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag stopplek.

Boschrand was die perfekte halfpad stop van Sedgefield na Hazyview. Ons het 2 aande bespreek in B&B chalet en ons het gesukkel met warm water. Na die eerste dag het ons na een van die selfsorgeenhede geskuif wat pragtig was. Kos was baie goed in die restaurant. Een nadeel is dat dit baie naby aan die N1 is en die voertuie nogal raserig is. Dit is egter ‘n heerlike oornag stop.

Dries B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam! Lugversorging lawaai erg en kort aandag.

Sien sterre.

Dj F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Weereens 'n heerlike en rustige omgewing om na 'n lang dag op die pad te kan ontspan.

Dani'le B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dani'le B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly by Boschrand!

Ons het baie lekker gebly by Boschrand. Die uitsig vanaf die wooneenhede is pragtig en die aandete was heerlik! Die wooneenhede self is baie gerieflik en ruim en ons sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Boschrand Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die mooi woorde en u eerlikheid. Dit was 'n plesier om u te bedien.

John Fincham
F&B Manager

Boschrand Lodge
Hennie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Aangename verrassing.

Heerlike oornagplek na 'n lang dag se ry. Eenheid het asemrowende uitsigte en alles wat nodig is. Eenheid is ook besonder ruim. Die ontbyt was heerlik.

Sunet M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet M
Saam met vriende

Netjies.

Die stort was of baie warm of koud en warm. Die kos was 2/5.

Heino S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heino S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n aand se wegbreek van die stad.

Baie mooi lodge, vriendelike diens, skoon kamers met 'n mooi uitsig en 'n restaurant wat loopafstand van jou verblyf is.

Boschrand Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om van diens te wees.

John Fincham
F&B Manager

Boschrand Lodge
Chereze B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sien sterre.

Johan H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie standaard en wonderlike omgewing in natuur.

Alles baie goed behalwe geyser het nie gewerk nie en om vir daardie geld koue water in oggend te hê nie aanvaarbaar nie.

Yolanda B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so mooi soos dit op die foto's lyk.

Ons eenheid was pragtig skoon, ons het heerlik gebraai en die personeel het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die geriewe is puik.

Boschrand Lodge's terugvoer

Ons waardeer u resensie opreg, en dit was net 'n plesier om van diens te wees.

Boschrand Lodge
Dj F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj F
Saam met vriende

Pragtig en ontspannend, ons sal definitief weer en weer en weer kom!

Akkommodasie, diens, vriendelikheid, en voedsel. Onverbeterlik. 10 uit 10.

Boschrand Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die eerlike resensie. Ons poog daarna om elke keer beter te wees as die vorige keer. Sien jou binnekort weer.

Boschrand Lodge
Deon V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë oorslaapplek op pad na Gauteng of Kruger Wildtuin.

Baie veilige juweel van 'n oornagplek op ons reis na die Kruger Wildtuin. Die kamers is modern, skoon en netjies. Ons is vriendelik en professioneel ontvang deur Jacques, hy is 'n ware aanwins vir Boschrand Lodge. Kan dit opreg aanbeveel, dis beslis waarde vir geld. Die uitsig oor die reservaat vanaf jou kamer en restaurant is 'n bonus - vandaar kan 'n verskeidenheid diere besigtig word. Die aandete en ontbyt was ook van goeie gehalte. Nogmaals baie dankie.

Amanda S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Uitstekende kliëntediens, pragtige lodge, ruim akkommodasie en baie smaaklike kos!

Dankie, Angelique en span, julle het alle verwagtinge oortref!

Boschrand Lodge's terugvoer

Dit was slegs n voorreg om van diens te wees. Ons doen ons bes en bedank u vir de moeite om n review te laat.
Dankie, sien julle binnekort

Boschrand Lodge
Papali M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Papali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

Our stay at the lodge was amazing. The rooms were nice and clean and the food was nice. The game drive was wonderful.

Boschrand Lodge's terugvoer

Thank you for your honest review. We value your view and it was a pleasure having you as our guests.

Boschrand Lodge
Grant P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grant P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bed kon beter gewees het.

Die uitsorteer van die kamer en die lodge was baie mooi. Kos was baie goed. Bed was nie goed nie. Gat in die middel. Swak geslaap. Stort het krake in so water het orals gespuit.

Boschrand Lodge's terugvoer

Ons waardeer u eerlike opinie en resensie, wees verseker dat daar reeds aandag aan die probleme gegee is. Hoop om u binnekort weer te sien.

Boschrand Lodge
Corne B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Dit is baie gerieflik en naby aan die N1, maar nie so dat die verkeer jou pla nie. Ons het in die een van die self-catering eenhede gebly en dit is pragtig ingerig. Die uitsig vanaf die balkon is besonders. Daar is ook 'n heerlike speelparkie vir die kinders om in te speel redelik naby aan die self-catering eenhede.

Boschrand Lodge's terugvoer

Ons is opreg dankbaar vir u resensie en waardeer dit opreg. Ons staan gereed om u hopelik binnekort weer te sien.

Boschrand Lodge
Estelle D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, pragtige kamers en heerlike nagrus.

Boschrand is 'n pragtige lodge 'n hane tree van die N1 net buite Winburg. Ons is baie vriendelik ontvang deur Angelique. Die paadjie van die parkering na die ontvangs is dalk bietjie donker in die nag, maar die aanwysings is goed. Ons het in die B&B kamers gebly (Kudu) - die kamers is baie ruim, en die kaggel skep 'n heerlike atmosfeer. Die kamers is ook baie goed ingerig en het alles wat jy sou nodig hê. Genoegsame kragpunte. Beide etes (aandete en ontbyt) was baie goed voorberei en baie smaaklik. Ons sal defintief Boschrand aan enige persoon aanbeveel!

Johan Z - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een plek om vaker terug te komen.

Een hele leuke plek om te genieten van de natuur, de mensen daar en vooral ook de grote varieteit aan prachtige dieren. Vanaf je veranda kijken naar de rivier beneden, de dieren aan de bosrand, het wijdse uitzicht over de vlaktes. En een gamedrive die absoluut is aan te raden. En 's avonds een heerlijk diner.

Thia D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Gesin met klein kinders

Wonderlike hawe op die langpad!

Ons het by Boschrand Lodge gebly as 'n oornagstop tussen Pretoria en Kaapstad. Dit was 'n wonderlike hawe na 'n lang pad. Die kinders het dadelik op die klimrame en trampolien gespeel om van oortollige energie ontslae te raak. Ons het bespreek vir aandete by die restaurant en dit was voorwaar heerlik en billik. Hulle het met 'n glimlag ons kinders akkomodeer. Vanaf die restaurantdek kon ons kameelperde, verskeie boksoorte en tarentale sien onder by die rivier. Daar is 'n pragtige uitsig van die dek af. Die volgende oggend het ons daar ontbyt geëet (R85 per persoon) en weereens het hulle die kinders spesiaal akkomodeer. Baie dankie vir jul goeie diens, ons was uitgerus en weer reg vir verder ry. Die Lodge is baie naby aan die N1, dit maak dit baie gerieflik, al kan aan die ander kant die karre hoor as jy aan die agterkant van jou huisie staan.

Beth T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, delicious dinner.

A great stopover just off the N1. Luxury accommodation, bushveld feel. Only negative was that you could hear the traffic on the N1. The positive was that it was just a few minutes off the route!

Jacques B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Voel of jy familie is van die plek.

Dit was eenvoudig net stunning gewees. Vandat ons daar aangekom het tot en met ons gery het. Almal wat daar werk sien dit nie as werk nie maar as hulle eie plek. Great. Dankie vir alles.

Kymi B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kymi B

Uit die boeke.

Sal dit definitief vir familie en vriende aanbeveel. Sal definitief weer by julle oorbly, volgende keer bietjie langer.

James B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfactory and beyond expectation.

We enjoyed our stay, the staff were friendly and efficient, the owner was most gracious and the location suited our travel from Augrabies to Durban.

Johan J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Pragtige ligging.

Dit was deur en deur die moeite werd. Diens was uitstekend! Baie dankie.

Madeleine C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine C
Gesin met tieners

Dit is rus vir jou siel - mooiste uitsig!

Baie rustige en mooi plek.

Derek W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb views.

We spent one night on our way back to Johannesburg airport. What a wonderful location with superb views. The staff were friendly and knowledgeable and we were looked after so well. The room was very large and luxurious. I wish we had been able to stay for longer it was a beautiful place and so peaceful.

Werner B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld, baie goeie diens.

Die perfekte plek om te oornag op pad Kaap toe. Die gasheer Bouwer was ongelooflik, sal definitief aanbeveel aan ander mense.

Nicola V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek vir oornag en ontspan.

Wat 'n aangename verrassing! Die vriendelike diens wat ons ontvang het vanaf Bouwer en die res van die personeel het ons baie welkom laat voel. Besonderse uitsigte en pragtige kamers. Uitstekende waarde vir geld, 'n versteekte juweel in die Vrystaat.

Noleen G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die bestes!

Hierdie lodge was regtig een van die bestes waar ons nog oorgeslaap het, hulle is so professioneel, glad nie buitensporig duur nie. Ongelooflik vriendelik en het ons met die lekkerste aandete en ontbyt voorsien. Ons het op 'n "game drive" gegaan en dit was ongelooflik gewees. Ek kan Boschrand Lodge hoog aanbeveel! Die geriewe is baie skoon en uiters puik! Daar is 'n klein pretpark vir die kinders. Niemand kan verkeerd gaan om by Bouwer en sy span in te klok nie!

Leonie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met vriende

Waarde vir geld, vriendelike, hulpvaardige personeel en om aandete daar te kon nuttig, was 'n groot pluspunt.

Die eenhede was bo alle verwagtinge. Ons het nie handdoeke gehad nie, maar dit was onmiddellik voorsien toe ons daarvoor vra. Die diens was puik en die etes was uit die boonste rakke. Was lekker om in die winteraande 'n elektriese kombers en 'n kaggel in die kamer te kon hê.

Frances P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances P
Gesin met klein kinders

A beautiful, clean venue with staff who want you to enjoy your stay and go above and beyond to ensure this.

The staff were friendly and helpful, the venue was clean and immaculately kept. There was a lovely playground for the kids to play and lots of game for them to spot from our room. The only drawback is the highway can be heard from the room, but not to the extent that it was a bother. A diamond in the rough.

Elouise T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise T
Gesin met tieners

Uitstekend.

Sal definitief weer daar bly.

Jj S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustige plek om te ontspan, lekker geswem en die kos was van die beste!

Baie goed ontvang, als was in order met papierwerk, kamer was mooi netjies en skoon en klaar vir ons oopgesluit, my klein dogtertjie (2 jaar) was saam, hulle het niks ekstra vir haar gevra nie, daar is ook lekker speelplek vir die kinders. Net die lugreëling in die kamer het nie gewerk nie, maar nadat ek gevra het, het hulle vir my die kamer langsaan se sleutel gegee om te gebruik soos ek wou. So basies het ek 2 kamers gehad vir die prys van 1! Verder geen klagtes, baie lekker gebly en die kos was uitstekend!

Heiko D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heiko D
Gesin met tieners

Tevrede met verblyf.

Die verblyf is goed en privaat. Die etes wat verskaf is, was ook baie goed gewees en die omgewing is mooi. Daar moet egter meer aandag gegee word aan die skoonmaak van die eenhede.

Boschrand Lodge's terugvoer

Good Afternoon Heiko

Thank you very much for your review.
We are glad to hear that you enjoyed your stay with us.

After our telephonic conversation I will investigate the matter and make sure to rectify the problem.
With the current drought and recent dust storms we have been having in the Free State it has been difficult to keep dust at bay.

Thank you again for the feedback. Without feedback from our guests we can't take the necessary action to rectify the issue. You can be sure that we will make the effort to find a solution for this problem.

Kind Regards
Bouwer Venter
Boschrand Lodge

Boschrand Lodge
Chris P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Gesin met klein kinders

Rustig.

WOW WOW WOW! Dit was 'n skoon, rustige en lekker 4 dae.

Colin R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient stopping point between Cape Town and Pretoria.

Accommodation is very comfortable and clean. Meals are average. Ambiance, staff and friendliness excellent.

Jaonie V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld en definitief die moeite werd om daar oor te bly.

Was verbasend verras deur die verblyf aangesien dit in die middel van nêrens is maar 100% die moeite werd gewees.

Hetta P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta P
Saam met vriende

'n Aangename verrassing.

Die Lodge is puik geleë teenaan 'n rivier en elke blyplek het 'n stoep wat uitkyk oor die veld. Die Jacuzzi en klein swembad bied privaatheid. Die restaurant en kroeg is gemaklik en die groot glasvensters is so ingerig om die omgewing se natuurskoon selfs te geniet terwyl jy eet of drink. Die wildritte gee jou kans om 'n wye verkeidenheid boksoorte en buffelsoorte te sien binne 'n kort tyd. Die aandete en ontbyt word keurig bedien, met die sjef wat vir elke ete 'n nuwe spyskaart saamstel - baie goeie waarde vir geld. Ons het gehou van die atmosfeer wat geskep word by die wooneenhede. Dit is smaakvol ingerig, netjies afgewerk en skep 'n moderne indruk. Dit is gerieflike, skoon en pragtige akkommodasie, heerlike kos, goeie waarde vir geld en daar is lieflike natuurskoon.

Roelof V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V
Gesin met klein kinders

Gasvry, netjies en mooi natuur.

Baie gerieflike eenheid, pragtige uitsig, heerlike ete en besonders stil. Ek kan Boschrand Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NmZiYWUyLTgwYTAtNGU4My1hMGY0LWE3ZGY3ZGMxZGU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 78 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za