Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrand Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg Kameelperd
Selfsorg-eenheid.
Beperkte voorraad vuurmaakhout, 1 sak steenkool, 1 sakkie vuuraanstekers, handdoeke in die badkamer, 1 sakkie ys, beddegoed, koffie, tee, suiker, 1L melk. Netflix en YouTube.
Selfsorg Letchwe

Selfsorg Vlakvark

B&B Waterbok
Ontbyt, daaglikse skoonmaakdiens, koffie, tee, suiker, melk, wasgoeddiens indien gaste langer as 3 dae bly, Netflix en YouTube.
B&B Renoster

B&B Rooibok

B&B Springbok
Ontbyt, daaglikse skoonmaakdiens, koffie, tee, suiker, melk, wasgoeddiens indien gaste langer as 3 dae bly, Netflix en YouTube.
Deluxe B&B Koedoe
Ontbyt, daaglikse skoonmaakdiens, koffie, tee, suiker, melk, wasgoeddiens indien gaste langer as 3 dae bly, Netflix en YouTube.
Deluxe B&B Gemsbok
Ontbyt, daaglikse skoonmaakdiens, koffie, tee, suiker, melk, wasgoeddiens indien gaste langer as 3 dae bly, Netflix en YouTube.
Huisreëls

Ontbyt is ingesluit vir gaste in die B&B-chalets. Middagete en aandete is nie ingesluit nie.
Etes is nie ingesluit by die tariewe vir die selfsorg-eenhede nie.
Die skoonmaak- en wasgoeddiens vir die selfsorg-eenhede gaan gepaard met ekstra kostes. Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste per dag.
'n Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is ingesluit vir B&B-chalets by verblyf van langer as 3 nagte.
Middagete en aandete is beskikbaar by die hoof-lodge teen 'n ekstra tarief indien dit bespreek is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZmFlMzhlLTcwZmYtNGEzOS04MDA1LWMyMmJkMTQ1OTY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703