Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrivier Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Boschrivier Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janus En Alet R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus En Alet R

Baie lekker en gerieflik met boere gasvryheid!

Hartlike ontvangs en vir ons familie-reünie was dit die ideale plek, elkeen in 'n aparte huis. Die plaas-atmosfeer het bygedra tot 'n heerlike familiebyeenkoms en die eienaars was gedurig beskikbaar. Baie baie lekker saam gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie R

Rustige plaasatmosfeer.

Ons was 5 volwassenes wat in The Shed tuisgegaan het. Dit is puik akkommodasie. Die huis is goed ingerig en was baie mooi skoon. Ons het heerlik gerus. Pragtige veilige omgewing. Boschrivier Akkommodasie is beslis 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oppie plaas.

Baie mooi in die koringlande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R
Saam met vriende

Birthday weekend.

Was awesome I would definitely do it again and the location is perfect for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Hi Tracy. We enjoyed having your group. Please join again and thank you for your kind words and ratings.

Boschrivier Akkommodasie
Tania B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met vriende

Winterwarm-lekkerte.

Ons was 4 volwassenes wat in The Shed op Boschrivier tuisgegaan het en kan onomwonde sê dat dit puik akkommodasie is. 'n Binnebraai het die die leefarea warm en knus gehou, terwyl die wind en reën buite gewoed het. Ons het heerlik gerus en ook 'n paar lekker stapsessies op die plaas benut! Boschrivier Akkommodasie is beslis 'n besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Hi Tania. Julle het definitief in winter tyd gekom terwyl dinge nat en koud is, so ek's bly als was gemaklik en warm. Ek geniet terugvoer as mense bietjie gestap het en verken het, met ons pratige Fynbos wereld op ons agterstoep. Hou gerus ons akkommdasie dop oor die volgende tydperk, ons installeer binnekort ons kolkol warmbadjies!

Boschrivier Akkommodasie
Riana V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

We had a lovely stay in peaceful surroundings.

The house was clean and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grettchen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grettchen V
Gesin met klein kinders

Goed ingerigde huisie in mooi landelike omgewing, naby aan Stanford.

Die huisie was goed ingerig, baie mooi skoon en die kinders kon lekker buite speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S
Gesin met klein kinders

Wonderlike geriewe, vriendelike mense en pragtige omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex E
Saam met vriende

Stylvolle plaasverblyf.

Een van die mooiste huise waarin ons al gebly het! Die huis is stylvol en gemaklik, sal dit verseker weer bespreek wanneer ons in die omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Boschrivier Akkommodasie
Alex E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex E
Saam met vriende

Stylvolle plaasverblyf.

Verskriklik mooi, gemaklik en veilig! Mees vriendelike personeel wat na die huis omsien. Die huis was besonders skoon. Ons sal verseker weer hier wil bly wanneer ons weer in die omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalene N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity.

Excellent location, very clean. If you want to be have a good rest and be away from the city noise this is the place for you. Units are fully equipped with a lot of extras. The only downside is the bad gravel road, you need to go there with a bakkie. Other than that excellent accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

About the road, yes, it is a problem but we are doing our best to make it as smooth as possible. I have logged a query to the municipality to send a bulldozer to scrape the road but they are helping the people in Rivier Sonderend and they cannot attend our road now, so we are making the best of a bad road.

Boschrivier Akkommodasie
Xagene D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Als was baie skoon en netjies. Alles het gewerk. Uitstekend toegerus. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Ons waardeer u positiewe terugvoer en hoop om u spoedig weer te sien.

Boschrivier Akkommodasie
Johan D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Die rustige plaasatmosfeer laat jou van al jou bekommernisse vergeet en as jy daar vertrek voel 'n mens plaasvars.

Die beskikbare akkommodasie is vir die klein reisiger net so goed soos vir 'n groep van 20 mense. Die binnebraai in die skooltjie was 'n absolute wenner toe die weer nie wou saamspeel nie en daar kon ons as vriende gesellig saam verkeer en 'n hoop vleis braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons probeer om die klient eerste te stel met netheid en diens.
Ons is bly u het die verblyf geniet en hoop om u gou weer te sien.
Kontak ons gerus.

Boschrivier Akkommodasie
Mayleen H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mayleen H

There are no sign posts to direct you to the destination. On the dirt road and in the dark it is impossible to see.

Too far off the beaten track for a weekend. And no sign posts direct you onto the dirt road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Sorry for the inconvenience we will attend to this matter.

Boschrivier Akkommodasie
Louise B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en goed!

Ons voorman het ons kom haal nadat ons by die verkeerde afdraai gewag het (ons was gereed vir die wynproe), maar hulle was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ons was in die kothuis, dit was fantasties ingerig, moeite was toegepas met die kombuis en gereedskap en dit was mooi skoon en gemaklik. Die DStv vol pakket was ook 'n bonus. Die enigste ding wat verkeerd geloop het (wat ons skuld was), is dat 'n badkamer venster oop gelos was en die goggas sommer ingetrek het, dit was lekker snaaks. Dankie vir 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer insake ons verblyf, ons waardeer die positiewe terugvoer baie.

Ons sal die mense attend maak oor die muskiete en goggas as hul ruite ooplos.

Groete en lekker week verder.

Boschrivier Akkommodasie
Cecile-jo S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile-jo S
Saam met vriende

Wonderlik!

Dis 'n ongelooflike lekker huis. Ons was laatnag gehelp met die sleutels. Mense was baie vriendelik! Alles wat nodig is vir selfsorg. Het die kaggel geniet. Dankie vir die hout!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons wil graag die beste diens aan die kliente lewer vir gerief en rustigheid in 'n veilige omgewing. Kom gerus weer.

Boschrivier Akkommodasie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21178003f086c7e3f67ff66a7ab5e4c1cde8385000404afe8a32d7b1c026f7f049ed4a15e222b087f59aa17aa8fff7a941ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm Bosch River Off the R326 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 12:00 -34.3892239 19.6598716