Boschwild Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boschwild Lodge is op 'n wildplaas 35 km vanaf Delareyville. Ons bied luukse verblyf in 'n baie rustige bosveld-atmosfeer.

Dié lodge het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 1 enkelbed en 1 koningingrootte-bed, en elke badkamer het 'n stort. Daar is 2 gaste-toilette in die lapa-area.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Eersgenoemde het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, eetgerei, breekware, en 'n opwaskamer. En daar is gerieflike sitplek, 'n TV en 'n kaggel in die leefarea.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer. Etes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boschwild Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]