Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshoek

Selfsorg
Chalet 1
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet bied gemaklike slaapplek aan 3 gaste met 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n privaat kombuis en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die privaat kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel geniet. Die chalets het ook waaiers, lugversorging, privaat braaigeriewe en vuurmaakhout. Daar is parkeerplek langs die eenheid en skoonmaakdienste is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is nie op Sondae beskikbaar nie.
- Die volledige bedrag moet asb voor inklok betaal word en 'n bewys van betaling moet asb. voorsien word.
- Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die chalet. Gaste kan die gemeenskaplike lapa, eetarea, vuurmaakplek en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus is, gebruik om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n waaier en lugversorging in die chalet en skoonmaakdienste is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is nie op Sondae beskikbaar nie.
- Die volledige bedrag moet asb voor inklok betaal word en 'n bewys van betaling moet asb. voorsien word.
- Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 4
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet is gemaklik ingerig vir 2 mense met 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die chalet. Gaste kan die gemeenskaplike lapa, eetarea, vuurmaakplek en kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas gebruik om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n waaier, lugversorging in die chalet en skoonmaakdienste is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is nie op Sondae beskikbaar nie.
- Die volledige bedrag moet asb voor inklok betaal word en 'n bewys van betaling moet asb. voorsien word.
- Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 5
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet is gemaklik ingerig vir 2 mense met 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n privaat kombuis. Die privaat kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Die chalet het ook 'n waaier, lugversorging, privaat braaigeriewe en vuurmaakhout. Daar is parkeerplek langs die eenheid en skoonmaakdienste is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is nie op Sondae beskikbaar nie.
- Die volledige bedrag moet asb voor inklok betaal word en 'n bewys van betaling moet asb. voorsien word.
- Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 2 driekwartbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n stort en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die chalet. Gaste kan die gemeenskaplike lapa, eetarea, vuurmaakplek en kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas gebruik om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n waaier en lugversorging in die chalet en skoonmaakdienste is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is nie op Sondae beskikbaar nie.
- Die volledige bedrag moet asb voor inklok betaal word en 'n bewys van betaling moet asb. voorsien word.
- Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D464-weg, Umbokwane Farm Deel 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07bfe22128a36f243553c788da68bf24241f91bb5d8ce2dee88c3deae3e1a48b706a38a862ce7ed1cf72e0cf4e6ac770d58e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the D464 Road Umbokwane Farm Portion 7 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -27.873740040918 32.18709841977