Boshoffville Family Farm
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boshoffville Family Farm is op 'n bergplaas in Pretoria, net 10 km vanaf Hartbeesboort, geleë. Daar is 2 knus kothuise wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied en ideaal is vir 'n vakansie- of sakewegbreek buite die stad.
Bushbaby het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien, handdoeke en beddegoed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Wild Olive het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n kaggel in die sitarea en dit lei na 'n dek wat deur die natuurskoon omring word.
Daar is staproetes naby die kothuise wat gaste kan aandurf terwyl hulle die natuurskoon van die omgewing bewonder. Die rustige atmosfeer en skilderagtige uitsig maak dit 'n wonderlike geleentheid om met die natuur te skakel en 'n bietjie die buitelewe te verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
- Gaste dink Boshoffville Family Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom