Bosjes

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 8 Nov 2019 tot 10 Nov 2019.

Beskrywing

Bosjes is die perfekte wegbreekplek aan die voet van die Waaihoekberge met uitsigte oor die pragtige Breedevallei.

Ons bied verblyf in die ou skuur, wat pragtig opgeknap is en nou as 'n gastehuis bedryf word. Daar is 5 elegante suites en 'n swembad.

'n Kontinentale ontbyt, asook die sjef se keuse vir aandete is by die tarief ingesluit. Alle etes word in die gemeenskaplike eetkamer in die gastehuis bedien.

Een van die groot trekpleisters van die gastehuis is die argitektuur wat oud en nuut kombineer. Die tuine is stil en rustig, maar sal enige besoeker vefris met hernieude enegie. Nadat gaste 'n lekker eetlus gekry het, kan hulle heerlik gaan smul aan soet- en southappies by die opelugteetuin of hulle kan aansit by Bosjes Kombuis vir middagete. Die restaurant spog met hoë plafonne en glasmure, asook 'n houtdek en buite-eetplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosjes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 750 R2 475 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 8 Nov 2019 tot 10 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za