+8
Selfsorg in Humansdorp

Boskloof Pet-Friendly Retreat

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Protea Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Boskloof Pet-Friendly Retreat is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Boskloof, Humansdorp. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, nodige eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die ontspanningsarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n omheinde tuinarea vir hul troeteldiere en veilige parkering op die perseel geniet. Verskeie geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die naburige dorp Jeffreysbaai ongeveer 13 km weg.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 36 Protea Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Protea Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5dc2a5639b47cfac99b3f0ff87371e180387d7af04853a8f4815a35fe9925260d035d0835543e7ad4bb974bd1cc9d3dab5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 36 Protea Street Boskloof 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.031380622831 24.791635864418

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang