+70
Selfsorg in Clanwilliam

Hangnes @ Boskloof Swemgat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 400 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
James D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stay was wonderful. Woke up to birds chirping in the trees. Our stay was wonderful. Peaceful and safe. The facilities were clean. I was impressed with the emergency light and the gas stove in case of electricity issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Die plaasatmosfeer is die plek om te wees. Huis was so skoon en netjies met aankoms. Lief die dekor. Alles wat nodig was, het ons gekry in die huis. Die stilte in die nag. Die aircon. Waaier. Braai. Groot stoep. Warm bad. Ag, alles in een was net perfek en ons tevredenheid is onbeskryflik baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly, die plek is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Wow, wat 'n plek! Wow, wat 'n plek. Ek het tot laat aand op die stoep gesit en kyk hoe word dit donker. Die volgende oggend was ek voor dagbreek al weer op die stoep. Dit is die gemaklikste banke wat hulle daar het. Ek het tarentale, hase en menige voëls gesien van die stoep af. Die waterstroom se ligte geruis en die skape wat in die verte blêr het die oggend perfek laat voel. Die klein huisie was ook groot genoeg dat dit nie beknop gevoel het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal beslis weer daar tuisgaan. Ons het absoluut lekker gebly! Die ontvangs was super vriendelik en die kothuis was goed toegerus en die dekor keurig en oorspronklik. Ons het die swemgat en jacuzzi terdee geniet. Die grondpad uit Clanwilliam is plek-plek maar klipperig en rof op 'n voertuig, maar dit is nie in Boskloof se beheer nie. Net een aanbeveling: Die handdoeke was maar hard. Kyk na die was- en droogmaakproses asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kan definitief aanbeveel. Baie oulike plek. Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Stil en rustig! Baie vriendelik, uitstekende diens. Baie stil en rustig. Sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, wens ons kon langer bly. Puik plek en puik ligging met puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helius L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We will return! Goed toegeruste akkommodasie. "Hot tub" is 'n absolute bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A little slice of heaven. We loved Hangnes. The view from the stoep was lovely and we enjoyed sitting there in the mornings listening to the birds and watching the mist in the valley (we were there in late May so there were some autumn colours). It was also great to have a hike up to great views that leaves metres away from the cottage. The staff were super friendly, helpful and discreet. The cottage was well equipped and comfortable, including comfy chairs on the stoep. We didn't want to leave and would be back in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 427

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 584
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 584
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 584
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbe26fb66fd888bdbe6077c22f5adc4310c98a7bbb544172d565b95b7a76e96733fca7b138b9fb23fa81884ca003bfcd1afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 584 per nag, vir 4 mense 400 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.207861484033 18.975212449074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang