LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boskoppie Lion & Tiger Reserve | LekkeSlaap
+32

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

Lion's Rest-chalets
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke chalet het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens. Daar is stapelbeddens langs die kombuis. Elke chalet het 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, warmplaat, rooster, eetgerei, breekware, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste 'n privaat eetarea en braai-area, waar hulle die geluid van leeus se brul kan luister en die leeus en tiere langs die chalet sien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Dit is wel geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte. - Cub Cottage - minimum 4 volwassenes wat deel word benodig om die kothuis te bespreek, aangesien dit 12 gaste kan akkommodeer. - Boskoppie Lion & Tiger Reserve bied selfsorgverblyf en daar is nie 'n restaurant op die perseel nie. Bring asb. jou eie hout, kole, kos, drankies en ys. 'n Gelisensieerde kroeg is op die perseel beskikbaar indien jy alkoholiese of nie-alkoholiese drankies wil aankoop.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bos-eenhede
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Daar is 2 Bos-eenhede. Dié dubbelverdieping-chalets beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Die eenhede het ook elkeen 'n kombuisarea met basiese toebehore soos 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, broodrooster en 'n yskas. Dié 2 chalets deel 'n braai-area, maar daar is 2 braaiplekke beskikbaar. Dis sowat 2 minute se stap vanaf die reservaat se hoofgebou en langs die leeu- en tierreservaat geleë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Dit is wel geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte. - Cub Cottage - minimum 4 volwassenes wat deel word benodig om die kothuis te bespreek, aangesien dit 12 gaste kan akkommodeer. - Boskoppie Lion & Tiger Reserve bied selfsorgverblyf en daar is nie 'n restaurant op die perseel nie. Bring asb. jou eie hout, kole, kos, drankies en ys. 'n Gelisensieerde kroeg is op die perseel beskikbaar indien jy alkoholiese of nie-alkoholiese drankies wil aankoop.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cub-kothuis
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste, waarvan 2 volwassenes 'n solderkamer deel met kinders. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde solderkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die kombuis is goed toegerus. Die chalet het DStv en 'n privaat stoep met 'n braaiarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Minstens 3 volwassenes wat deel word vereis om dié kothuis te bespreek aangesien daar slaapplek vir altesaam 12 gaste is.

Belasting en Ekstras

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Dit is wel geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte. - Cub Cottage - minimum 4 volwassenes wat deel word benodig om die kothuis te bespreek, aangesien dit 12 gaste kan akkommodeer. - Boskoppie Lion & Tiger Reserve bied selfsorgverblyf en daar is nie 'n restaurant op die perseel nie. Bring asb. jou eie hout, kole, kos, drankies en ys. 'n Gelisensieerde kroeg is op die perseel beskikbaar indien jy alkoholiese of nie-alkoholiese drankies wil aankoop.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0Y2M1ZDRjLWU4MmMtNDczNC05YzFjLWZlNDEwNDgwYjBjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 R34 Edenville Road (S276) Kroonstad 9499 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.623913192178 27.355208040344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!