Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskruin Oasis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 24 resensies vir Boskruin Oasis
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Enkelreisiger

After.

Ok, but no hot water to bathe or shower and no breakfast option. Couldn't connect to watch TV. No DSTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Johan. I'm sorry to hear this. I'm a bit saddened that you didn't call us or let us know in some way so we could look into the problem and resolve it immediately. If the problem was severe and we couldn't fix it straight away, there was another room available. It's regrettable on our part that you were not happy with your stay. Please do communicate any issues during your stay to ensure you have an enjoyable time away from home.

Boskruin Oasis
Tersia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Die Loft gesinskamer, lekker groot en die beste beddens!

By ons aankoms, is ons meegedeel ons is opgegradeer sonder enige addisionele koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Hi Tersia. Thanks for the review. It was great having you both. Thanks Wayne

Boskruin Oasis
Gerrit C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n mors van geld!

Die volgende was onvoldoende: 1. Geen prop vir wasbak. 2. Mure in kamer was plek-plek vuil. 3. Teelepels was vuil, een teelepel was beskadig. 4. Geen privaatheid tussen badkamer en slaapkamer - oop na buite met slegs veiligheidshek na buite. (Veiligheidshek kon ook nie sluit nie, geen slot is verskaf nie. ). 5. Geen eksterne deur tussen badkamer en slaapkamer nie - kort buitedeur waar veiligheidshek nou is om privaatheid te verbeter. 6. Spinnerak tussen muur en plafon in een hoek van kamer. 7. Geen bo-laken, slegs duvet. Moes oortreksel afhaal en as laken gebruik. Die duvet self was vol vlekke en baie oud. 8. Daar is ook geen waaier of air-con in die vertrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie P
Saam met vriende

Perfekte oornagplek.

Ons het al 3 kamers bespreek. Alles was netjies, modern en skoon. Genoeg komberse vir die koue. Wayne was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. My hondjie het saam gereis en die tuinwoonstel was perfek, met uitloop na die gras en 'n lieflike tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, clean room and very nice hosts.

Will definitely stay here again. Thanks for the great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thank you Esmeralda. It was a pleasure hosting you.

Boskruin Oasis
Faan P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Faan P
Enkelreisiger

Die kamer wat ek gekry het was sub-standard en die TV het ook nie gewerk nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Hi Faan, thanks for the review and for choosing Boskruin Oasis.
As I mentioned on check-in you did book the Economy Room which is our smallest and basic room, nothing fancy.
We do have other rooms and I also did ask you if all was ok on the check-in and you said yes. If you did not like the room we could have upgraded you to the larger rooms if available at the time.
I have also checked the TV in the room and it is working fine.
I also mentioned on check-in that our cell number is on the info sheet in the room, which you could have called us to come to look at the TV. If it was not working we would have moved you to another room.
There is also a notice on the door which also asks you upon check out to let us know of any faulty items, which you did not.

Boskruin Oasis
Gerry M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Please install a handrail at staircase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thanks for the review Gerry. Look forward to hosting you again in the future.

Boskruin Oasis
Thoko M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thoko M

We thoroughly enjoyed our stay and the host was very friendly and helpful.

The place has good security so you sleep peacefully.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thanks for the review. Look forward to hosting you again.

Boskruin Oasis
Kruger D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kruger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Lekker stil woonbuurt. Lekker gebly en lekker sentraal in 'n veiligheidsarea.

Ons sal dit aanbveel by vriende en kennisse. Sou net graag wou sien dat daar 'n wasbak was om koppies ens te was. Moes dit nou in die badkamer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thank you for the review. I am glad you enjoyed your stay. We don't expect guests to wash their dishes, we will do it for you, as it should be a time for you to relax.
The Upstairs Studio family room has a full kitchenette with a basin for long stays.

Boskruin Oasis
Maureen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf. Rustige area.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Alles was netjies en mooi skoon. Die akkommodasie is vir seker aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Hi Maureen,

Thanks for your amazing review.
Hope to see you again.
Thanx,
Shirley

Boskruin Oasis
Geraldine E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine E
Enkelreisiger

Netjies, rustig en vriendelike diens!

Ek was baie vriendelik ontvang! Die tuinwoonstel is baie netjies en skoon. Rustige en veilige omgewing. Ek sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Hi Geraldine.
Thanks for your amazing review
Shirley

Boskruin Oasis
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A
Besigheidsreis

Gerieflik, gemaklik met goeie ligging.

Die tuinkamer is netjies en skoon en bied die basies geriewe wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly suited for my purposes.

Friendly service, mattress needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thanks for staying with us Bernhard.

Boskruin Oasis
Oliver R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Oliver R
Enkelreisiger

Rustig en veilig.

Great place to stay with friendly hosts - would recommend the studio room!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

It was great having you, Oliver.

Boskruin Oasis
Peet P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Peet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is nie op standaard nie.

Buitestoel by tafel het gebreek toe ek daarop sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thanks for staying with us. We are sorry the chair broke, we have replaced all the outside chairs now.

Boskruin Oasis
Rose B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose B

Great couple.

Nice place, great location and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thanks for staying with us Rose.

Boskruin Oasis
Zeyhana T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeyhana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pretty.

Good stay and a very quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Enkelreisiger

Goed geleë, lekker cosy.

Veiligheid is altyd belangrik en Boskruin Oasis is geleë binne 'n buurt afgebakende area met sekuriteit. Dis 'n lekker stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frans C
Enkelreisiger

Was aanvaarbaar.

Ek het die "klein" goed gemis soos seep en sjampoe, al was dit net 'n klein hoeveelheid. Ek het ook 'n kas gemis om klere op te hang en moes uit my sak lewe. Daar is ook nie skoonmaakdiens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleny A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en pragtig.

Ons een aand verblyf was baie gerieflik, pragtige ligging en veilig. Asook baie vriendelike 'hosts'. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B
Enkelreisiger

Huis van die huis af.

Die gasheer en gasvrou het my tuis laat voel. Home from Home. Dit word opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and good security.

The location is excellent and the premises has good security. Everything was neat. The only negative is that the kettle didn't work, which was a disappointment as we stayed only one night and left early in the morning and we would have loved a cup of coffee. Otherwise, no problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thank you for staying with us.
I have checked and the kettle is working fine, perhaps you didn't switch it on properly. We do leave our contact number with you and also in the room for any mishaps or problems, so we can resolve these on the spot, to ensure you have a great stay. Sorry we couldn't have sorted this out for your morning coffee.

Boskruin Oasis
Robert D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Besigheidsreis

Heerlike verblyf met goeie sekuriteit en pragtige stil omgewing!

Baie veilige, rustige en stil omgewing, vir diegene wat graag naby aan alles wil wees, maar tog privaat en rustig wil oornag. Kan dit regtig met 5 sterre aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boskruin Oasis se terugvoer

Thank you for the review, and for staying at Boskruin Oasis.

Boskruin Oasis
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleweg 4, Boskruin, Randburg, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NjRhMTk4LTIwNTYtNGVjNC1hY2ZkLTYzMDVjMTQ2NDJiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Castle Road Boskruin, Randburg 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.084912409008 27.953192157078