Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosky Dell

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Launa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Bosky Dell
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Elsa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Perfek. Wens ons kon langer bly.

Ons verblyf by Bosky Dell was meer as positief. Die gasvrye verwelkoming deur Launa, die pragtige uitsig en huislike verblyf was so spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie dankie, dit was 'n absolute plesier om daar te kon bly. Dit het die mooiste uitsig en die koetshuis het mens sommer teruggevat in tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, super friendly hosts. We loved it!!

Cute little house. On the beach, just as awesome as shown on the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met die mooiste uitsig.

Baie vriendelike gasvrou, en is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie goed ingerig. Skoon en 'n vreeslike huislike atmosfeer wat mens dadelik tuis laat voel. Die hek by die ingang wat elke keer oop- en toegesluit moet word was net bietjie ongerieflik. Sal definitief plek weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantastiese uitsig. Perfekte ligging. Gemaklike fasiliteite.

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon. Die uitsig is asemrowend en dis by Boulders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard T
Gesin met klein kinders

Short break with family taking advantage of good winter weather.

We absolutely loved the house - an unbeatable location with incredible views and access to Boulders. House was more spacious than I had imagined from the photos and there was enough space for our large family. The hosts were really friendly and helpful. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, basiese selfsorgwoonstel in Simonstad.

Bosky Dell is uitstekend naby pikkewynareas met direkte toegang tot dei Cape Nature-wandelpad met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katherine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine M
Gesin met tieners

Big hourse, stunning location.

This house does not disappoint. Dog friendly and family friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vacation bliss.

Most wonderful view and peace we ever had on a breakaway. Felt like a long vacation although just a couple of days. Manager was awesome and attentive. Stay was just lovely. We will be back very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Zelda B
Gesin met tieners

Perfect for penguin-watching.

Its position right next to the Boulders Beach penguin colony made up for the very small cottage (Cottage A) that was in serious need of basic TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlyn L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn L

Karaktervolle akkommodasie met méér as net die perfekte uitsig!

Ons was in die koetshuis, en dit was eenvoudig awesome! Slaapkamer en badkamer mét 'n lieflike, oorspronklike, outydse bad op pote op die boonste verdieping. Die trap daarheen is steil, maar 'n klein meesterstuk van vernuf. Ek wou dit steel. Die slaapkamer het heerlike ventilasie vanuit, onder andere, 'n verrassende vloerhoogte-venster wat 'n onverwagse uitsig oor die oseaan bied. Die oopplan leefarea op die grondvloer is huislik gemeubileer met die nodige, en het outydse skuifraamvensters en 'n staldeur waardeur die see en rotse en al die kusdorpies aan die oorkant van die baai sigbaar is. 'n Gesellige stoepie aan die voorkant van hierdie huisie het sy eie ingeboude braai en sitplek onder n druiweprieël. Dit bied welkome skadu op 'n sonnige dag en sommer net 'n baie private plekkie vanwaar mens na mense kan kyk by Boulders, pikkewyne op die rotse raak te sien, die see se veranderende kleure en getye te bewonder, en saans die veraf bekoorlikheid van kusdorpies se liggies gade te slaan. Launa is 'n gasvrou duisend wat geen moeite ontsien om haar gaste tuis te laat voel en hul gemak te verseker nie. Sy is 'n wandelende bron van inligting oor alles en nog omtrent die area. Ons plekkie was deurgaans netjies gehou en skoongemaak deur personeel wat soos skimme in die agtergrond beweeg. Bosky Dell is troeteldiervriendelik, en die twee Kolliehonde op die perseel (Dusty en Leyla) sal enige hondeliefhebber se hart verower. Launa word bygestaan deur haar dogter Courtney, en saam vorm hulle 'n uiters bekwame span wat hierdie gastehuis bestuur. As rus en vrede, privaatheid en nabyheid aan die see/rotse, unieke opgeknapte akkommodasie met die bekoring van weleer, en loopafstand na die oulikste dorpie met méér as genoeg restaurantjies jou vereistes is, móét jy Bosky Dell oorweeg. Ons sal weer en weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Perfekte pikkewyne-ligging.

Die perfekte ligging vir die pikkewyn-belewenis en privaat strand toegang met ongerepte stoep-uitsig. Dis egter al wat spesiaal is, die akkommodasie oortref geen verwagtinge vir 'n selfsorg-eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Mooi area, baie rustig en gesins-vriendelik. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaars was wonderlik en die woefies goed opgelei en vriendelik. Sal weer teruggaan as ons Wes-Kaap weer kies as vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alichia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia M
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging, beslis die moeite werd vir ‘n wegbreeknaweek in Simonstad.

Bosky Dell is ideaal geleë naby Boulder strand in Simonstad. Die fasiliteite is gemaklik en het alles wat mens nodig het. Ons het dit vreeslik geniet om na die beeldskone strande toe te stap met ons baba-dogtertjie en die dag daar te spandeer om na die pikkewyne en toeriste te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glyn G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustieke, regte ou strandhuis ervaring.

Die plek is fantasties in fantastiese ligging. Lorna die bestuurder was buitengewoon hulpvaardig en vriendelik. Ongelukkig het die munisipaliteit van Simonstad 'n ernstige interne probleem om besluite te neem oor partytjie-venues wat alle akkommodasie in die boulders-area beïnvloed. Dit was glo 'n enkele geval terwyl ons daar gebly het, maar het die perfekte scenario gedemp vir 'n kort periode. Simonstad Munisipaliteit! Kry julle prioriteite in orde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Thank you for your review Glyn. It was a pleasure to meet you and you lovely wife. We have addressed the issue of noise disturbance by a neighbour and hopefully the Simon's Town Ward Councillor who is handling the complaint will ensure that this never happens again!

Bosky Dell
Micky J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Micky J
Saam met vriende

Vriendelike diens, baie skoon, pragtige uitsig!

My vlug was vertraag en ek is laataand vriendelik ontvang. Pragtige uitsig, baie skoon quaint klein kothuis met alles war nodig is, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Thanks Marietjie, was lovely to meet you and your sisters.

Bosky Dell
David S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Baie interessante cottage, sal effe beknop wees vir vier mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our few days at Bosky Dell.

The location is amazing. Our accommodation was very clean and had everything we needed for the few days we spent there. Nothing was too much trouble and it was lovely having our own outdoor space overlooking the penguin sanctuary at Boulders Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Dit is 'n ongelooflike plek en ons het die naweek vreeslik geniet. Die ou "plaashuis" is perfek. Dit het 2 leefareas wat werk as mens klein kinders het en die uitsig vanuit elke venster en vanaf die stoep was besonders. Die huis was netjies, goed toegerus en die beddens vreeslik gemaklik. Daar is baie om te doen in die omgewing, maar ons naweek was te kort. Ek wens ek kon nog meer tyd op die stoep deurbring. Was wonderlik om net daar te kon sit en vir die see, dassies, bote en pikkewyne kyk. Die erf is groot en daar is baie spasie - my kinders het dit baie geniet. Ek sal vir seker weer gaan. Die enigste "negatief" wat ek aan kan dink, was dat die WiFi en ontvangs nie baie goed is nie, maar dit het ons glad nie gepla nie. Ek dink reeds aan wanneer ons weer kan gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit disappointing.

On Friday I decided that we need a break away. I checked the weather services at Simonstown and sure enough, rain over the weekend. But I love rain, it was the Springbok vs. England rugby game on Saturday 23 June and there was the Soccer World Cup in Russia. Nothing wrong to hunker in the cabin with hot coffee or a whisky, in front of the TV while it’s raining outside and we can’t walk on the beach. And so on Friday afternoon I used my IT skills with the TV but to no avail. On Saturday morning our Canadian neighbour agreed that his TV is also not getting a signal. And thinking about the upcoming games, I consulted with the landlady. She concluded after a check that it seems that the signal is broken or something. Okay, disappointed! I mentioned that this is possibly the smallest TV I have ever seen, it was about 8 inches and a nice big TV could fit easily. She replied that they do not really cater for guests watching TV here; people come here for other reasons. Bam, under the chin. I did not mention that I’m a professional photographer and usually check my photos of the day on the big screen. But anyway, we enjoyed Simonstown and the beautiful environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Dear Gerrit,

Thank you for your review. We were indeed blessed with the much needed rain over the period that you stayed at Bosky Dell. As I Am sure most people know by now, the Western Cape has suffered a massive drought over the last couple of years.

Unfortunately, the TV and DStv was not working, and as mentioned to you, we did call a technician who was only available to come out on Monday. Turns out that the dish received a nasty blow during the storm the day before you arrived.

Our TV's are small, we take pride in offering cosy, comfortable accommodation for nature lovers and not in-room entertainment as such. So our focus has not been on large screen TV's, however, we will most certainly look into the possibility as I do understand the need, especially when its raining and cold outside.
Once again thank you for taking the time to write the review.

Bosky Dell
Willem Dapper D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Dapper D
Saam met vriende

Stunning plekkie.

Mal oor die plekkie. Pragtige uitsig, mooi binnekant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Thank you, Willem. We loved meeting you and your friends. So glad that you enjoyed your stay at Bosky.

Bosky Dell
Lise L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise L
Gesin met tieners

A lovely place!

Last minute plan to go so we were happy to find a place. The friendly service and lovely cottage made us decide to stay longer immediately. A very special place indeed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Dear Lise,

Thank you for the review. Glad you guys had a good time!

Regards,
Launa - Bosky Dell

Bosky Dell
Denis R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denis R
Gesin met klein kinders

Nice place, perfect location. Lounge small but neat.

Staff were fantastic. Very friendly and always willing to help. Bosky Dell is literally on Boulders Beach. Kids had a great time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Dear Denis,

Thank you for reviewing our establishment. Take care and we hope to see you again!

Warm regards,
Launa - Bosky Dell

Bosky Dell
Jolanda H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en lekker.

Pragtige ligging. Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marja M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig uitzicht

Eenvoudige cottage met geweldig uitzicht perfecte plek voor bezoek aan Boulders beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Desire S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis geprys vir toeriste.

Ek het gemengde gevoelens teenoor Bosky Dell. Die ligging en die uitsig is ongelooflik mooi. Jy is amper op die strand en die feit dat jy kan sit by Bosky Dell en na die pikkewyne kyk is absoluut 'n bonus. Maar: Jy het die ongelooflike uitsig en sodra jy in jou woonstel instap is jy diep teleurgesteld. Vir wat jy betaal en wat jy ontvang is beslis nie 'n ster werd nie. Die woonstelle is oud en die dekor is vaal. Daar kort beslis 'n "upgrade". Vir R 1 800 per aand - verwag ek vir seker gemaklikheid. Dekor kan beslis meer modern wees - en geriewe kan verbeter. Ek verstaan as jy wil oudtyds gaan omdat die huis/eiendom geskiedenis het - maar genugtig, jy kan dit doen met styl en klas. Bosky Dell se diens, personeel en die ongelooflike mooi uitsig op Boulders Beach verdien beslis 5 sterre. Maar die eenhede verdien beslis 'n upgrade. En juis hieroor sal ek nie Bosky Dell vir enige iemand aanbeveel nie. Jy betaal baie geld vir geen gemaklikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosky Dell se terugvoer

Dear Desire,

I am so happy that the location was an escape! Our cottages have been beautifully upgraded and we would take pride in welcoming you back.

Bosky Dell
Ronnie C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic views and relaxing atmosphere.

The place to go if you really need a stress free environment. Do not expect the Ritz Plaza with regards to the accommodation but it is adequate, clean and the fantastic staff are extremely helpful. Will miss relaxing with the Dassies and Penguins whilst enjoying the sunset. Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese uitsig en ontspanne atmosfeer.

Dié plek om te gaan as jy waarlik 'n stresvrye omgewing verlang. Moet nou nie die Ritz Plaza verwag wat verblyf betref nie, maar dit was voldoende, skoon en die wonderlike personeel was uiters behulpsaam. Gaan rêrig mis om saam met die dassies en pikkewyne te ontspan wyl die son sak. Gaan terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging en pragtige, skoon kamer.

Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae! Die beste ligging in Simonstad! 'n Baie skoon kamer (het in die Stables gebly) en voorteflike diens met die skoonmaak daarvan. Sal sekerlik weer oorbly! As jy die pikkewyne wil sien is dit die plek om te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Gesin met klein kinders

Outstanding venue and cottage.

Exactly what I like about a seaside cottage. Could sit on that stoep for hours!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Grant-laan 5, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPlD5a039gqRfvb0wTMOimOdQRjJjtZU7pMNMUltYn2AWKhENhv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Grant Avenue Simonstown 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.198455320234 18.452203800786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem