Bosmansrus Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosmansrus Gasteplaas, Boshof, 8340, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Bosmansrus Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n werkende plaas in die Boshof-distrik, in die pragtige Vrystaatse vlaktes. Hiér kan gaste ontspan en die wonderlike plaastonele geniet. Dit is ideaal vir 'n wegbreek uit die daaglikse gewoel.
Dié huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elkeen van die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, 'n oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die huis spog ook met 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan begeleide wildritte teen 'n ekstra koste geniet. In die aand kan gaste die pragtige sterrehemel bekyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Bosmansrus Guest Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bosmansrus Gasteplaas, Boshof, 8340, Vrystaat
- Gaste dink Bosmansrus Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosmansrus Gasteplaas, Boshof, 8340, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom