Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosplasie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bosplasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helen J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen J
Saam met vriende

Gemaklik en rustig.

Ons gasheer was die beste. Hy het sy bes probeer om al my vrae te beantwoord, en niks was vir hom 'n probleem nie. Ons tydjie was baie geniet, en die rustigheid was 'n aanwins. Dit het wel gereën, maar dit was nie 'n probleem nie. Ek sal Bosplasie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, Helen.

Bosplasie
Keano C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keano C
Saam met vriende

Excellent.

It's situated in a very peaceful, quiet area. Brilliant for a safe and peaceful getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Thank you for the review Keano, it was a pleasure to host you and your friends.

Bosplasie
Adele H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met vriende

Was an awesome getaway with breathtaking views of the ocean.

Situated in a quiet area. The view of the mountain and ocean is breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Thank you for your feedback, Adele.

Bosplasie
Ursula B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met vriende

Fantastiese kuier in gerief en met 'n pragtige uitsig.

Omgewing is rustig en veilig. Huis is sentraal geleë vanaf winkels en baie gerieflik met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Dankie vir die resensie en positiewe terugvoering, Ursula.

Bosplasie
Mariette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M
Gesin met tieners

Relaxing.

Very nice family house in quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Mariette.

Bosplasie
Bianca D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Saam met vriende

Pragtige plekkie van binne.

Bosplasie is 'n nice area met die vriendelikste mense. Ons het dit baie geniet vir die hele naweek. Dis die stilste omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Thank you Bianca

Bosplasie
Marieta D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marieta D
Gesin met klein kinders

Ruim en gerieflike verblyf.

Die verblyf by Bosplasie is gerieflik en ruim. Met 4 slaapkamers kon familielede genoeg privaatheid geniet, terwyl die algemene areas gerieflike kuier en eetplek verskaf het. Die huis is goed toegerus, en geleë in 'n stil singel. Kommunikasie van die gasheer was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, Marieta.

Bosplasie
Marilyn R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn R
Saam met vriende

Dit was heerlik, die rustigheid tref 'n mens.

Die uitsig was goed. Ek kan vir ure staar na die see en die bure was vreeslik gaaf. Huis is netjies en ons het sommer baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Marilyn. Ek hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelijke groete, Emile.

Bosplasie
Nikki B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki B
Gesin met klein kinders

Spacious with everything you need.

We found the whole admin process to be easy and simple and the host very accommodating. We were a big group including children who enjoyed the back yard, DStv and table tennis. Of course, being a few minutes drive from the beach and having both indoor and outdoor braai facilities was great as well. Very clean and includes everything you would need for a great holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Thank you for the feedback, Nikki.

Bosplasie
Marlene P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Excellent service.

The owner, Emile, was very friendly and helpful. The neighbour was also very helpful. We had a wonderful time. Would love to consider another break away at Bosplasie. Space is huge, very clean. I would recommend any large group or family to spend their holidays at Bosplasie. They won't be disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosplasie se terugvoer

Thank you for the positive feedback Marlene. It was a pleasure to accommodate you and your company. Looking forward to welcoming you back at Bosplasie.

Bosplasie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Manie Theron-keeromstraat 12, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36f4c2300f7729d68a1be42826dfc11b492aedfd01cf48ac0f5553f70d4c7c8feef29240110b9769d8df16d166b00cde025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 12 Manie Theron Close Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.410342339338 19.184450428242