Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosrand Glamping

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kudu
Slegs verblyf in die tenthuis.
Sable
Slegs verblyf in die tenthuis.
Gemsbok
Slegs verblyf in die tenthuis.
Giraffe
Slegs verblyf in die tenthuis.
Kamer Buffel
Slegs verblyf in die chalet.
Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Braaipakke is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet 48 uur voor die tyd bestel word.

Wildritte is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Neem asb. kennis dat wildritte nie op Sondae beskikbaar is nie.

Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.

Kombuis in chalet is gemeenskaplik dus moet ander gaste gerespekteer word wat netheid en geraas betref.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R70, Braklaagte Plaas, Ventersburg, 057, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4iaMCvNsj9PUwq6QQDVSshjve35BB6H1tmh1YtfurZBFgjs118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R70 Braklaagte Farm 057 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.08990918172 27.283306582253