Citrusdal Akkommodasie by Bosrivier Campsite | LekkeSlaap
+23

Bosrivier Campsite

20 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R525 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bosrivier is aan die voet van die Sederberge 7 km buite Citrusdal geleë en bied lekker kampplekke met slegs die geritsel van blare en gekabbel van water in jou ore.

Daar is 5 kampplekke en 6 gaste word per kampplek toegelaat. Elke kampplek het 'n privaat veranda, braai-area en ablusiegeriewe. Die kampterrein bied ook 'n gemeenskaplike braai-area langs die bergstroom met swemgate en 'n groot grasperk wat skadu bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Bosrivier Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bosrivier Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YTQ1YzJlLWJiNTUtNDEyNC1hNDdmLWI0YThkMWU4YTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Allandale Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -32.633683333333 19.080188888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za