Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boss Holiday Rental

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardinia-rylaan 55, Capri, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boss Holiday Rental bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n eenheid in Capri op Kaapstad se Suidelike Skiereiland. Die eenheid se ligging bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede en strande in die area.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte stort en toilet buite die woonstel by die vermaakarea wat gaste ook kan gebruik.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die sitarea het 'n TV. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste het toegang tot 'n swembad op die perseel.

Daar is 'n aantal besienswaardighede in die area soos Chapmanspiek, Kaappunt, Houtbaai, Simonstad, Kalkbaai, Muizenberg se strand, Cape Point Vineyards, Vishoek, Noordhoek en Kommetjie se strand, Longbeach Mall en Bouldersstrand, asook voetslaanroetes en visvangpunte.

Slaapplek

’n Bespreking by Boss Holiday Rental sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Boss Holiday Rental
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Navesh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sardinia-rylaan 55, Capri, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardinia-rylaan 55, Capri, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA455d656f24f0fa8dd49a00c9f97d5526999080d634d4e9f48f9fda573229821d16422074b08dcac70ac09be0e81366d3d6f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 55 Sardinia Drive Capri 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130300529872 18.39336353217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem