Boston 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boston 10 bied gehalte-selfsorgverblyf in Proteahoogte in Brackenfell en is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers. Die huis is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en hoofroetes.

Daar is slaapplek vir 4 mense in 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is buite-braaigeriewe wat gaste kan gebruik, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n geslote hek.

Die huis is naby verskeie wynlandgoedere waar gaste wynproesessies kan geniet. Brackenfell is baie sentraal geleë en sowat 2 km vanaf Shoprite se hoofkantore, 4 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 10 km vanaf Stellenbosch.

Slaapplek

'n Bespreking by Boston 10 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boston 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za