We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Bosveld Bruilof & BushAway Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letlhabile-weg, Blaauwbank Gedeelte 2, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bosveld Bruilof & BushAway Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas buite Brits. Die eiendom bied 'n kenmerkende Afrika-geïnspireerde wegbreek in die middel van die bosveld en is ideaal vir 'n gesin of groot groep vriende.

Die lodge het slaapplek vir 12 gaste. Dit bestaan uit 'n hoofhuis met lugversorging en 2 chalets met plafonwaaiers.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n solderarea. Die slaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamer 'n stort het. Die solderarea het 2 enkelbeddens en die leefarea het 2 koningingrootte-beddens. Die chalets het beide 'n koningingrootte-bed en elk 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is in die hoofhuis en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, etenstafel, en ingeboude braai wat as 'n kaggel kan dien.

Buite is daar 'n boma en 'n swembad met 'n uitsig oor die dam waar gaste kan visvang. Die plaas spog met staproetes wat ook geskik is vir fietsry, selfry wildritte en uitstekende geleenthede om wild en voëllewe te besigtig.

Slaapplek

’n Bespreking by Bosveld Bruilof & BushAway Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Bosveld Bruilof & BushAway Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Letlhabile-weg, Blaauwbank Gedeelte 2, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Bosveld Bruilof & BushAway Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letlhabile-weg, Blaauwbank Gedeelte 2, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7389edde816f94834de4a2e4e5bd22b442f7048c73f051276a7ecf84612bb4c829a36cb8b7c9dc1489629406f506e69372f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Letlhabile Road Blaauwbank Portion 2 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.504424270966 27.798114716952