Bojanala Akkommodasie by Bosveld Oord | LekkeSlaap
+35
+35

Bosveld Oord

  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bosveld Oord is 47 km buite Rustenburg geleë op die N4. Dié oord is ideaal vir troues, verjaardagpartytjies en funksies en ook vir 'n bosveld naweekwegbreek.

Die oord bied slaapplek in 3 selfsorghuise, 5 basiese kamers en 'n kampeerterrein.

Elke selfsorghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis.

Die basiese kamers het of 'n dubbelbed of 3 enkelbeddens en maak gebruik van die kampeerterrein se ablusieblokke.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike geriewe te benut soos die swembad, vlugbalbaan en hindernisbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Bosveld Oord
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • N4, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Bosveld Oord het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZFFNdxLqRUc7vJff7zAC43hd8UxWLW60rZ7xybebT11sb9Rtd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 N4 Rustenburg 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.638377017149 26.897357952405
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za