We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Bosveld Wegbreek Safaris

  • Kapasiteit: 160 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld Wegbreek Safaris is tussen die skilderagtige Waterberge geleë op 'n wildsplaas net 12 km buite die dorp Modimolle.

Ons het 6 chalets, elkeen met slaapplek vir 6 gaste. En vir groepbesprekings het ons Damkamp met slaapplek vir 40 gaste en die Bergkamp met plek vir 48 gaste.

Dié kampe is geskik vir groepsbyeenkomste, kerkgroepe, seniorgroepe, jeugkampe, verjaarsdae en familiebyeenkomste, skoolkampe, bokkie en netbal week ens. Die Damkamp (minimum 20 persone en maksimum 40 persone) beskik oor 20 kamers, 'n ablusieblok, 'n groot kombuis (wat almal deel) en 'n eetkamersaal - Die Bergkamp (minimum 20 persone en maksimum 48 persone) het 6 chalets, elkeen met 4 kamers en 2 badkamers, 'n eetsaal en 'n groot kombuis (wat almal deel) ten volle toegerus met alle breekware.

Daar is 'n afgebakende voetslaanroete op die plaas, asook 'n ontspanningsaal met 'n verskeidenheid speletjies en 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n binnenshuise en buite-swembad. Daar is wild soos koedoes, waterbokke, sebras, kameelperde, rooibokke, wildebeeste, njalas en bosbokke op die plaas te sien. Daar is ook 'n 4x4-roete 6 km van ons af. Die roete is 20 km lank.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Bosveld Wegbreek Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Driefontein Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Bosveld Wegbreek Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd97a6f94113222f9df9fcf2bdc9de336f8b46e93000465db42cadcada6520fb578428f682ab32c5e73d16d071eb2a6ea1e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Driefontein Farm Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.62332 28.41955