Bosveldhuisie
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R101, Verloren Landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Geen kinders onder 5
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bosveldhuisie bied uitstekende verblyf aan 4 gaste op 'n privaat wildplaas in die Waterberg-streek, net 75 minute se ry van Pretoria af.
Die kothuis het meer as 1 verdieping en is ideaal vir natuurliefhebbers. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatgasstoof, yskas, klein vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en dit lei na die stoep.
Die kothuis spog met 'n privaat boma met houtvuur-braaigeriewe, 'n gasbraai, asook 'n privaat swembad. Daar is streng vuurmaak-reëls in winter. Gaste is welkom om hul eie fietse saam te bring en die plaas te verken. Die plaas het 'n elektriese heining en 24 uur-sekuriteit.
Die plaas het 'n rits aktiwiteite soos stap, fietsry, voëlkyk, fotografie-geleenthede en wildritte. Gaste kan koedoes, impalas, kameelperde, rooihartebeeste, sebras en blouwildebeeste sien. As hulle gelukkig is kan gaste ook die aardvark of hiëna sien. Daar is 'n groot verskeidenheid voëls op die perseel wat identifiseer kan word.
Slaapplek
’n Bespreking by Bosveldhuisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R101, Verloren Landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bosveldhuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R101, Verloren Landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Geen kinders onder 5