Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveldrus Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bosveldrus Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
David H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Besigheidsreis

Enjoyable.

Received a warm welcome and assistance parking my vehicle and trailer. Room was well equipped, everything clean and in working order, will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isobel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable, helpful hosts.

Pleasant and comfortable, very helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabitha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabitha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and welcoming staff.

We had a great stay. How I wish we could go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters professioneel, hulpvaardig en aangenaam gewees.

Ons was aangenaam verras. Alles was netjies. Gasvrou so vriendelik en uit haar pad gegaan vir ekstra dienste met braaigeriewe. Kamer baie netjies en aangenaam gewees. Sal verseker weer daar bly as ons daar verbygaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an overnight self catering stay - arriving late afternoon and departing before 7:30 am.

The communication from Bosveldrus Gastehuis was excellent. We were warmly welcomed and the unit was spotless and well equipped - a very comfortable bed, an amply equipped kitchenette (fresh milk and a nice touch). The property is very well-maintained and peaceful. The only quibbles are very minor - the self-catering room that we had doesn't have much in terms of outside space and the view out of the bedroom windows isn't great (construction rubble). However, we were not there for the view. We did appreciate that the units are detached from each other, that hot water was instant and that loadshedding was considered, with very good alternative lighting provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B
Enkelreisiger

Lanklaas in so 'n oulike gastehuis gebly - uitsonderlike waarde vir geld.

Ontvangs was fantasties, kommunikasie was deurentyd en goed. Ek is ingelig oor loadshedding, daar was toerusting in die kamer om te assisteer tydens loadshedding. Informasie was gegee. Kamer en area was skoon en netjies. Personeel gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A
Gesin met klein kinders

Perfectly tranquil and welcoming.

We spend a lovely evening there and woke up to birds and peaceful bushveld sounds, I would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E
Enkelreisiger

Vriendelike diens, baie skoon slaapplek, stil en rustig.

Gemaklike bed, lekker stort, toegang tot swembad en volle DSTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Vriendelik. Veilig en professioneel.

Gasvry is die eerste woord wat by my opkom wanneer ek dink aan 'n gastehuis en dit is presies wat ons daar ontvang het. Met die intrapslag was ons vriendelik verwelkom en na ons kamer toe geneem. Kommunikasie was uitmuntend van die begin af en ek hoef nie te gewonder het hoe dinge werk of wat mag en wat mag ons nie doen nie. Veiligheid was vir my baie belangrik en met die aankoms kon jy sien dat dit ook vir hulle 'n hoë prioriteit is. Ek sal met baie vrymoedigheid dit vir enige iemand aanbeveel en ook vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveldrus Gastehuis se terugvoer

Dankie Pieter vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle weer. Baie groete. Bosveldrus gastehuis.

Bosveldrus Gastehuis
Tania I - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania I

Ongelooflike waarde vir geld en diens.

Bosveldrus was vir ons 'n oasis om na terug te kom na 'n harde dag se werk. Andria (en haar span) het ons meer as welkom laat voel. Ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidsonstraat 165, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28152d82cb080a6380759de44af3c700a9d1f56315b7f9e9a89807ddf0d784ea22c297975d0a4d9f1ffa6d9dc51eb31d70f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 165 Davidson Street Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.299045050978 28.112061023712