Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bothique @ Beyers

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers-weg 17, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R825 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Bothique @ Beyers is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die Somerstrand-buurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Die verblyf is stapafstand van gewilde swemstrande, die Nelson Mandela Universiteit en die nuwe Boardwalk Mall.

Hierdie kothuis het slaapplek vir 5 gaste (maksimum 4 volwassene) en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en maak van 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad gebruik. Beide kamers het 'n muurwaaier. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea is oopplan en het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur. WiFi is gratis beskikbaar. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die eetarea langs die kombuis.

Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n Weber-braai. Die eiendom is oorkant 'n openbare park met 'n grasperk wat goed onderhou word.

Slaapplek

’n Bespreking by Bothique @ Beyers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Bothique @ Beyers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beyers-weg 17, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bothique @ Beyers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers-weg 17, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe219168fc15e4efa0112524fd6f3f78e592a3f09b899c654d89ef6ae2093f48961181bd4964710b36575204571432148d1c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 5 mense 16 5 1 5 17 Beyers Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.994437857215 25.654846764418