Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botlierskop Self-catering Bush Villas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Superieure Selfsorg-villa
Selfsorg
Luukse Selfsorg-villa
Selfsorg
Standaard Selfsorg-villa
Selfsorg
Deluxe-drieslaapkamer-selfsorgeenheid met Swembad
Selfsorg
Standaard-tweeslaapkamer-selfsorgeenheid met Swembad
Selfsorg
Huisreëls

Wildritte en begeleide staptoere word teen ’n ekstra koste gebied.

Aktiwiteite by die Bush Villas:
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 15:00 vertrek, teen R950 per persoon (sluit peuselhappies en drankies in).
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 07:00 vertrek, teen R750 per persoon.

Geen Bush Villa-gaste mag maaltye by die hooflodge van Botlierskop bestel nie. Dit is slegs vir die gaste wat in die tent-suites en die herehuis-suites bly.

'n Bewaringsfooi van R480 per kamer word vanaf Oktober 2022 tot September 2023 gehef. Gaste se bewaringsfooi help die instansie om biodiversiteit te versterk en die renosters te bewaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-weg, 8 km vanaf Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDg4ZTRiLWY2MTYtNGMzYS1iYmJkLWUzYmIwMjUzNWFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Amy Searle Road 8 km from Groot Brakrivier 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.005787633726 22.188304513693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem