Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bottero's Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Sandfields and Forests, Vogelfontein Plaas No. 527, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bottero's Camp is 'n selfsorg-klipkothuis in Sandsfield and Forests Private Wildlife Reserve. Dit bied 'n intieme boservaring aan klein en groter groepe wat op soek is na buitelug-wegbreekplekke met wild.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n gasyskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die groot onderdakstoep het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en 'n plonspoel.

Die reservaat strek oor 2428 hektaar naby Suid-Afrika se Nyl-vloedvlakte, en selfry-wildritte kan gereël word. Dit is 'n Ramsar- en Wêrelderfenisgebied wat internasionaal bekend is, met vollop voëllewe van sowat 361 spesies. Daar is 'n verskeidenheid wild wat rooibokke, basterhartbeeste, bastergemsbokke, elande, rooihartbeeste, gewone rietbokke wat in die suide voorkom, njalas, sebras en kameelperde insluit, asook roofdiere soos luiperde, bruin hiënas, rooikatte, tierboskatte en jakkalse.

Slaapplek

’n Bespreking by Bottero's Camp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • The Farm Sandfields and Forests, Vogelfontein Plaas No. 527, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Sandfields and Forests, Vogelfontein Plaas No. 527, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA877bb46be1cd7b09a4de4567bc0345804842ea478c94d7f6f8f69f7de0b9e772d2959bbc0f4651860cc8c77ec48052ea6784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense The Farm Sandfields and Forests Vogelfontein Farm No. 527 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.618139 28.704155