Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botuin Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeie Hoop-straat Nr.2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Botuin bied selfsorg-akkommodasie in kothuise op 'n olyfplaas van 5 hektaar aan die buitewyke van Vanrhynsdorp aan die voet van die Maskamberge. Die Troe-Troe-rivier loop deur die perseel. Dit is gewoonlik droog, maar in die winter oorstroom dit soms wat nogal iets is om te beleef. Die rustige ligging maak dit die ideale plek om behoorlik te ontspan.

Botuin het 3 kothuise wat elkeen 'n oopplan-uitleg het. Kalamata-kothuis het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, Mission-kothuis het 'n dubbelbed en Frantoio-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in 'n ekstra slaapkamer. Let asb. daarop dat Fantoio meer geskik is vir 'n familie, en nie vir 2 paartjies nie. Al die kothuise is volledig toegerus en het DStv, lugversorging en privaat braaigeriewe. Die kothuise is stylvol ingerig met handgemaakte houtmeubels. Botuin bied klein ekstras wat katoenperkallinne, 'n koffiestasie met 'n dompelkoffiepot en hartlike gasvryheid insluit.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Botuin is troeteldiervriendelik en voëlvriendelik en daar is 'n Namakwalangstertjie wat in die tuin woon.

Botuin het sowat 400 olyfbome op die plaas wat frantoio-, mission- en kalamata-variëteite insluit. Ekstra-suiwer olyfolies en tafelolywe is beskikbaar teen billike pryse.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 178 resensies vir Botuin Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Goeie Hoop-straat Nr.2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botuin Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeie Hoop-straat Nr.2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYTk5MDUxLTc4M2MtNGRhMS1iMjQ0LTMyMmI2OTMwMmE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 Nr 2 Goeie Hoop Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.612978 18.752549