Boubou Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boubou Bed and Breakfast is buite Rustenburg en net 45 minute se ry van Pilanesberg Natuurreservaat en Sun City in Noordwes af geleë. Dit is die perfekte verblyf vir gesinne, paartjies, romantiese naweekwegbreke en enkelreisigers. Boubou Bed and Breakfast is naby Madikwe Natuurreservaat en Marakele Nasionale Park, en net 9 km van die N4 af geleë.

Die verblyf bestaan uit 4 kamers: die Gabon Boubou-kamer, Tropical Boubou-kamer, Crimsons Boubou-kamer en die Southern Boubou-kamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Ontbyt is teen R120 per persoon beskikbaar en moet 1 dag voor aankoms bespreek word.

Doendinge in die nabygeleë omgewing sluit visvang, voëlkyk, wildritte, wildkyk, die Groot 5 en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boubou Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]