Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boubou Bed and Breakfast

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marnice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Boubou Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jackie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ontspannende naweek. Mense was baie vriendelik en gasvry.

Baie lekker, dankie. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O
Besigheidsreis

Lekke.

Het baie lekker gebly by Boubou Bed and Breakfast. Die kamer was netjies en baie vriendelike mense wat hulpsaam was omdat my verblyf op kort kennisgewing verleng moes word. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia B
Enkelreisiger

A home away from home.

The staff is very friendly, helpful and kind. Aunty Marnice is just the best host ever. She took care of my babies. If you need time out, this is the right place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us, it was an absolute pleasure having your kids with us, the most respectful and well-mannered kids I have ever had. Wish you and your family all the best.

Kind regards,
Marnice

Boubou Bed and Breakfast
Amber W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful quiet place.

We will definitely be booking there in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Wayne and Amber, thank you for choosing our B&B for a quick breakaway, it was great meeting you, we are already looking forward to having you with us again.

We will appreciate it if you recommend us to other guests who would love a quiet and tranquil place hidden in the bush.

Thank you so much.

Kind regards,
Marnice

Boubou Bed and Breakfast
Stefni K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefni K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig en uniek.

Boubou Bed and Breakfast is uniek en pragtig. Ons het so lekker gerus en gestap en die natuur beleef. Dis baie mooi en stil en ons sal definitief weer bespreek. Dit was ’n amazing wegbreek en wens ons kon langer bly. Ontbyt en aandete was amazing gewees. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer van julle verblyf hier by ons, dit was 'n baie aangename ervaring om julle te ontmoet het en ons het groot waardering vir julle ondersteuning. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom.

Groete tot volgende keer.

Boubou Bed and Breakfast
Bernad O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernad O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en rustige plek in die natuur met vriendelike en behulpsame mense.

Ons is vriendelik verwelkom by Marnice en Jan-Piet. Hulle was baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Ons naweek daar was baie lekker en rustig. Plek is baie netjies en skoon met 'n lieflike tuin vol voëltjies en wild om perseel. Ontbyt was heerlik en voorberei na ons smaak. Sal plek aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek wil hê in die natuur. Dankie Marnice en Jan-Piet vir julle wonderlike diens en gasvryheid. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om ons te evalueer het, asook vir julle ondersteuning. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te verwelkom het. Ons hoop dat die wegbreek en stilte van die bosveld julle goed gedoen het. Ons sien baie uit na 'n volgende besoek en hopelik die keer met julle kinders.

Groete,
Marnice, Jan-Piet en Henry.

Boubou Bed and Breakfast
Cherise P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cherise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Die diens is baie vriendelik, maar ongelukkig was ons baie teleurgesteld in die grootte van ons kamer, was bitter baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desj G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desj G
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs van Mary gehad. Alles baie mooi aan ons verduidelik, baie behulpsaam en so ook die oggend ontbyt, heerlike bederf. Dankie aan Marnice en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die moeite en die tyd om ons te evalueer, ons waardeer dit opreg en baie dankie vir julle ondersteuning, hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Groete van die Boubou Span.

Boubou Bed and Breakfast
Karlien F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon - werklik lekker gewees.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het ons geakkommodeer in alle opsigte. Geriewe was baie skoon en netjies - tuin pragtig en voëltjies baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Karlien vir jou baie mooi en eerlike terugvoer. Dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle of julle familie weer by ons te kan ontvang. Julle was baie aangename en wonderlike gaste en ons het dit baie geniet om julle hier by ons te kon ontvang.

Groete,
Jan-Piet en Marnice

Boubou Bed and Breakfast
Tebogo M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best B&B I have ever slept at!

Marnice and her husband were very welcoming, and the place is very clean and the staff very friendly. They really went out of their way to make sure that we are happy and I like that the housekeeping is done everyday. I will recommend it to my family and friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boubou Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your kind review. It was great having you with us and we also grateful for your appreciation. It serves as a motivation to keep up the good work.

Kind regards,

Marnice
Owner of Boubou B&B

Boubou Bed and Breakfast
Jakobus V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi, ontvanklik.

Ons het daar oorgeslaap vir 'n vriend se troue en is baie goed ontvang. Marnice het ons welkom laat voel op elke manier: van spesiale kosversoeke tot 'n hoesmiddel vir my vrou! Ek sal BouBou beslis aanbeveel by enige iemand wat 'n rustige wegbreek wil maak uit die stad uit. Ons het verskeie wild en voëls gesien wat 'n mens naby aan die natuur laat voel. Die enigste verbetering wat ek sou aanbeveel is om meer en kleiner tafels te kry vir ontbyt. Dit is effens ongemaklik om saam met vreemde mense aan tafel te moet sit en eet. Veral as die kos op verskillende tye kom en die een klomp sit en kyk hoe die ander klomp eet. Party mense mag dit dalk gesellig ondervind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 45 van erfdeel 4 van Doornlaagte-plaas, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438e8928f755f9e3e7183b6e2eaea34227eac464f754b1459b41dbfa265aef0df9d0dc566d98ab284a9dedf2695bb9945566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte Kommissiesdrift 0290 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.725111111111 27.111891666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem