Bougain Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bougain Villa guest house is ‘n vakansiebestemming met verskeie verblyf-opsies. Geniet bekostigbare, luukse oornagverblyf in dié Victoriaanse huis.

Verblyf word gebied in 2 en suite-dubbelkamers en ‘n koninginkamer en ‘n kamer met 2 enkelbeddens wat ‘n badkamer deel. Elke kamer het ‘n aparte ingang, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, TV met satellietkanale, elektriese komberse en waaiers.

Doendinge in die omgewing sluit daguitstappies na die Swartbergpas, Die Hel, Meiringspoort, Gamkapoortdam, Kangogrotte en Matjiesriviervallei in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bougain Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za