Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.
- Kamer 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.
- Kamer 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.
- Kamer 4 - Gesinskamer
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
- Woonstel Nr. 2
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Woonstel Nr. 1
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat geen besoekers toegelaat word nie, slegs geregistreerde gaste.
Neem asseblief kennis dat rook binne geboue nie toegelaat word nie.
Sorg dat geraasvlakke laag gehou word uit respek vir ander gaste en bure.
Skakel die lugversorging en/of plafonwaaiers af wanneer u die perseel verlaat.
Los handdoeke op die vloer as dit gewas moet word.
Wees asseblief te alle tye bedag op water- en elektrisiteitsverbruik.
Die swembad- en braai-area sluit om 22:00.
Ontbyt moet die dag voor 17:00 teen 'n bykomende koste gereël word.
Streng uitklok voor 10:00.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83 Mc Donald Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang