Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougainvillea Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Bougainvillea Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Weer baie lekker gebly en onder andere die kaggel geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige gevoel in die omtrek met 'n lieflike tuin.

'n Onverwagse, heerlike bottel wyn, hout vir die kaggel en 'n vrieshokkie vol ys was 'n bonus! Die atmosfeer is rustig en die verblyf is ten volle toegerus. Die verwarmer in die kamer het ons knussig gehou en die swembad was ongebruik maar definitief welkom vir die somerbesoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milinda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Milinda L
Enkelreisiger

Rustige plattelandse gasvryheid en stilte.

Lekker doendinge soos Eseltjiesrus, die Saterdagoggend-markie en staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merli P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Merli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful cottage with a fantastic lush garden.

We would have felt safer with more security. The windows are all easy access once opened and main gate is easy access to unwelcome guests. The cottage is situated on a busy corner with high foot traffic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Saam met vriende

Heerlike kothuis

Ons is verwelkom met 'n lekker verrassing, ook koffie en tee, en beskuit, asook hout vir ons kaggel. Daar is moeite gemaak om nog 'n bed in die sitkamer in te sit, en die kothuis is pragtig ingerig. Stapafstand van alles af, stil, en landelik. Ons was beïndruk en sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer McGregor toe gaan nie.

Die yskas, stoof, toaster, ketel en mikrogolf was vuil. Die asblik lyk of dit vir 'n stoel gebruik is. Die cottage is koud en geleë naby 'n nuwe uitbreiding waar behuising gegee word. Dit raas die hele nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougainvillea Cottage se terugvoer

We are so sorry to hear about your experience at Bougainvillea Cottage and will definitely bring this up with the property manager, housekeeper and owners. We are committed to ensuring that all properties are properly cleaned and sanitized before each of our guests arrival. We do hope that you will return to McGregor in future to another property in our portfolio.

Bougainvillea Cottage
Paul H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Most comfortable accommodation.

Enjoyed walking around the streets and seeing the various historic buildings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met alles benodig in plek.

Pragtige tuin en swembad wat ons en ons honde ten volle benut het. Sal definitief terugkeer vir nog 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Bougainvillea Cottage het absoluut aan ons verwagtinge voldoen. Rustig, vreedsaam, netjies met 'n pragtuin en swembad as bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n wegbreekkans.

Ons het heerlik gebly! Met ons aankoms was ons verwelkom met 'n vriendelike glimlag (al was dit na 7 die aand) en 'n heerlike bottel witwyn. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougainvillea Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom na McGregor.

Bougainvillea Cottage
Emile R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en stilte weg van die stad se geraas.

Heerlike naweek weg van die stad se geraas. McGregor was baie stil en die keuses van eetplekke was baie beperk met heelwat restaurante/eetplekke wat toe was. Kon Saterdag oggend die klein markie besoek en het heerlike gebak en plaasprodukte gekoop. Ons enigste klagte met Bougainvilla Cottage was dat die geyser afgesit was. Bestuur moet dalk nota of iets opsit om gaste in te lig vooraf of by aankoms. Ons moes koue stort vat Saterdag wat nie aangenaam was nie. Ons besoek aan Eseltjiesrus was die hoogtepunt van die naweek en sal dit nooit vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annejan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annejan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en snoesig.

Stort kort 'n deur en bed se duvet kan groter wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougainvillea Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons sal aandag daaraan gee en met die eienaars gesels.

Bougainvillea Cottage
Engela F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Baie netjies en skoon en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Plus knus atmosfeer en lekker koffie op die koop toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougainvillea Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom na McGregor.

Bougainvillea Cottage
Ida J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay!

Perfect cottage in the dusty little town, really lovely, had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Peter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mixed feelings.

Had our dog's leads and harnesses stolen from within the property along with a bag of charcoal. Petty theft but think guests should be warned not to leave items outside at all. Have to replace the leads now which is an extra expense! Also could not walk the dogs during the trip which was not great. Pool had way too much Chlorine so could not swim properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougainvillea Cottage se terugvoer

Thank you for your review and we are terribly sorry about the theft situation. We have never had a problem at the cottage before and it is the first time that guests have experienced this. We will make sure in future to communicate with guests not to leave any belongs outside. We have also communicated with the pool services company and will make sure to follow up with your feedback above! We do hope you will visit McGregor again and have a better experience.

Bougainvillea Cottage
Mieke W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel.

Rustige omgewing, omring met natuurskoon. Die cottage is perfek vir twee mense en is baie netjies en skoon. Sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dis 'n baie mooi kothuisie, baie gerieflik. Goed toegerus, cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougainvillea Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review.
We look forward to welcoming you back soon :)

Bougainvillea Cottage
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 96, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTRiM2Q3LTI5ZTUtNDA4MC1hNDM4LTMwZjM4ZDg5Yjc4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 96 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952455397518 19.825798796295