Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gratis tee, koffie, suiker en toiletpapier word slegs vir een dag voorsien.
Geen bad- of strandhanddoeke word voorsien nie.
Alle eenhede is rookvry. Rook word slegs op die dek toegelaat (asbak word voorsien).
Parkering: Slegs een voertuig in die eerste motorhuis aan die regterkant. Geen parkering agter motorhuise of voor die hoofhek nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Geen onwettige stowwe word op die perseel toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die gasheer meer inligting oor die akkommodasie en huisreëls sal stuur sodra die bespreking bevestig is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Panorama Drive, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang