+22
Selfsorg in Ballito

Boulders 301

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chanelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lovely and clean. Lovely stay, very clean and exactly like the pictures. I will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Het heerlik gebly, baie goed geleë. Asemrowende see-uitsig met 'n heerlike stoep. Baie netjies en veilig. Eenheid is goed toegerus en gemaklik, dalk net kyk na die mikrogolfoond wat nie 100% werk nie, maar het heerlik gebly met die see voor jou en hoor heeltyd die see, wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Absoluut fantasties! Kan nie wag om weer hier te boek nie. Hierdie was een van die beste plekke wat ons nog gebly het. Wanneer ons weer Ballito besoek, sal ons weer hier boek. Pragtig, ruim en 'n puik uitsig. Lieflike, privaat stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Amazing. Amazing. thank you Rochelle and Shani. Exceeded our expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Alles goed en mooi, sou graag 'n kas of kluisie wou hê waar waardevolle items in toegesluit kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly en sal weer daar vir tuisgaan. Ons het heerlik gebly. Behalwe vir die mikrogolf se draaitafel wat nie werk en uitsny wanneer jy vir langer as 5 minute moet gebruik, asook die oond wat nie 100% reg werk nie, was die geriewe skoon en netjies ten alle tye. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Pragtige plek. Mooi opgepas en daagliks gediens. Was amazing. Heerlik. Gevoel of ons op 'n plesierboot vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rosalie C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Great location and a great stay. The unit is fantastically situated right on the beach front and was ideal. It also had a washing machine, dishwasher and an air fryer, which was a bonus, and there was a basic daily cleaning service during the week, which was a treat! The only two small things that we could comment on are that there were no braai tongs in the unit and also that there was no mention that we needed to take all our own bath and beach towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons sal beslis weer hier bly. Ons het baie lekker hier gebly. Die uitsigte was baie mooi en die stoep is lekker groot. Dit was ook lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker groot plek om saam vriende te kuier. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 157

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

84 Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8654fcb34db897451e53430d9ea020702b76035e5aac1a738d8fe8669615749fdd167dc356dcd09145f5bed50cbb088b264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.537165251555 31.221980226661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang