Boulders 310
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ozard-weg, The Boulders 310, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boulders 310 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste teen die strand in Ballito.
Die woonstel op die derde verdieping het uitstekende see-uitsigte en word met 'n hysbak bereik. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat na die balkon lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet gebruik. Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kompleks en see.
Onderdakparkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Ballito bied pragtige strande en warm water vir swem, lyfplankry, branderplankry, duik, visvang en nog meer. Gaste kan die King Shaka Erfenisroete verken, of die Ballito Leefstylsentrum, verskeie restaurante en winkelsentrums besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Boulders 310 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ozard-weg, The Boulders 310, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulders 310 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ozard-weg, The Boulders 310, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom