Boulders Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boulders Beach House is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis wat volledig ingerig is met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne wegbreek. Die gerieflike huis het asemrowende see-uitsigte en is naby die gewilde Boulders Beach met sy pikkewynkolonie.

Die lig en ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed. Die boonste badkamer het 'n stort en 'n bad en die onderste badkamer het 'n bad.

Die kombuis, eetkamer en leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die huis het 'n lieflike stoep reg rondom met buitemeubels en asemrowende uitsigte. Jy kan ook in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boulders Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za