The Boulders Unit G07
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Onthou asseblief om die woonstel te sluit wanneer u vertrek en maak seker dat alle vensters en deure gesluit is.
Huurders sal verantwoordelik gehou word vir enige tekorte as gevolg van diefstal, breekskade of enige wangedrag wat as gevolg van nalatigheid plaasvind.
Huurders sal aanspreeklik wees vir enige vlekke of skade aan linne en handdoeke.
Kontroleer asseblief die inventarislys met aankoms en rapporteer enige foute binne 12 uur.
Linne sal elke 7de dag omgeruil word, en handdoeke sal elke 4de dag omgeruil word.
Huishouding sal daagliks plaasvind, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Komplekse reëls moet te alle tye nagekom word, indien nie, sal gaste onmiddellik uitgesit word.
Streng geen troeteldiere word in die woonstel toegelaat nie.
Hierdie is 'n rookvrye woonstel. Slegs rook buite word toegelaat.
Die swembad moet op die gaste se eie risiko gebruik word.
Ongelukkig word sleutels nie aan persone onder 24 jaar oud oorhandig nie.
Geen partytjies toegelaat nie.
Die maksimum aantal persone, insluitend kinders, mag nie die aantal beddens wat beskikbaar is, oorskry nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, Ballito, North Coast, 4400, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang