Boulders Lodge & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 13 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Boulders Lodge & Spa is op die rand van Oudtshoorn geleë op pad na die Kangogrotte. Met 'n oop, verwelkomende atmosfeer sal jy hier die Oudtshoorn-leefstyl op sy beste kan ervaar.

Ons suites het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is sommige badkamers met luukse spa-baddens.

Die uitsigte langs die swembad en regdeur die tuin verseker 'n rustige wegbreek. Verder bied al ons kamers lugversorging en wissel van gemaklike standaardkamers tot romantiese wittebroodsuites.

Vir die gesondheid- en skoonheidbewuste reisigers is die Boulders Spa 'n heerlike bederfie. Ons gebruik van die beste produkte in die bedryf en elke gas kry individuele, unieke en professionele behandeling.

Gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar.

Hier by Boulders bied ons meer as net 'n plek om te slaap, dis werklik 'n unieke manier om Oudtshoorn te ontdek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boulders Lodge & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 390 R1 182 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 13 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false