Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 11 Diaz Beach

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Boulevard 11 Diaz Beach
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Maria G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria G

Awesome, amazing memories that we will always cherish.

Ons as gesin het die verblyf by Boulevard 11 Diaz Beach verskriklik baie geniet. Die plek is netjies en mooi. Lekker naby aan die see en aan die winkels ook. Tyd daar was net pragtige herinneringe wat ons vir altyd na aan ons hart sal hou. Selfs die mense wat om ons gebly het, het ons vakansie amazing gemaak, regtig "harts mense." Baie dankie vir 'n droomvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulevard 11 Diaz Beach se terugvoer

Dankie vir julle. Wat 'n voorreg. Geseende 2024 vir julle as familie.

Boulevard 11 Diaz Beach
Theresa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V
Gesin met tieners

Veilig, loop afstand na die strand.

Baie lekker, jongmensarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulevard 11 Diaz Beach se terugvoer

Dankie, julle het so mooi na ons plekkie gekyk.
Mooi jaar vir julle as gesin

Boulevard 11 Diaz Beach
Jolanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda M
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies woonstel, naby geleë aan strand en Diaz waterpark.

Die woonstel is groot, netjies en gerieflik, maar is in 'n baie, baie besige straat geleë. Glo dat dit stiller is op 'n ander tyd van die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard 11, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyiDfU1B8H9VDGEppiIf2Fbvw9xa6dLgeTKtCkKWNYaSZKjNXkF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 11 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.154135943796 22.103916287006