LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boutique @ Milner | LekkeSlaap
+29

Boutique @ Milner

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 8, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boutique @ Milner is in die boomryke voorstad van Bloemfontein, Waverley geleë.

Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en koninggrootte- of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis toiletware en lugversorging.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Milnerstraat 8, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 8, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e683d2c0a965fe28058b6f61aa5963ddb7548362ad77d74f304e0e4349b6dc109fe62dca2e44540a5ffc08c9e637f38535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 Milner Street Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.09757 26.22453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!