Boutique City Escape
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boutique City Escape bied sjiek verblyf in die lewendige Seepunt en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. Die kombuis lei na 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Saunders' Rock-strand 2 km weg, terwyl The Pipe Track 4.1 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang