Boutique Villa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boutique Villa Guesthouse is 'n gastehuis met 12 kamers in die hartjie van die Wes-Kaap. Die gastehuis word deur 'n gesin bestuur in die boomryke woonbuurt Parel Vallei in Somerset-Wes.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en ontbyt word by elke kamer se tarief ingesluit. Luukse, Deluxe, Standaard en Basiese kamers is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea, braai-area en 'n swembad. Verder is daar 'n groot tuin waarin die swembad is met sonstoele en ander sitplek waar gaste die sonnetjie kan geniet.

Boutique Villa Guesthouse is net 5-10 minute se ry vanaf verskeie restaurante en ander geriewe af. Verder is dit 10 minute se ry vanaf wynlandgoedere en Somerset Mall en die Somerset Gholfklub af. Die strand, wynplase en staproetes is ook naby en Kaapstad is 30 minute van die gastehuis af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boutique Villa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R918 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false