Somerset-Wes Akkommodasie by Boutique Villa Guesthouse | LekkeSlaap
+37

Boutique Villa Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Boutique Villa Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, personeel uitsonderlik, vriendelik.

Ons kom beslis weer. Lekker.

Pieter G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n fantastiese verblyfervaring met toegewyde personeel.

Vandat ons daar aangekom tot ons vertrek het, het ons 'n fantastiese verblyfervaring gehad. Die personeel is toegewyd en vriendelik. Die gastehuis is wat hulle sê: 'n "home away from home". Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

Jacques Q - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q
Besigheidsreis

Exceeded my expectations. A beautiful home away from home.

A lovely setting in a tranquil environment. Relax at the exquisite pool or in one of the comfortable rooms. A very pleasant stay enhanced by Trish and her team of staff.

Debbie W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en knus, tog ruim!

Die huis is ongelooflik. Ons het tuis gevoel en het uitstekende diens ontvang.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly and cosy, yet spacious!

The house was amazing. Felt right at home with great service all round.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andra B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en professioneel.

Die gastehuis is pragtig, goed geleë en baie vriendelike eienaars. Aan te bevele!

Vanaf R991
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R991
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R991
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Levy-laan 6, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnoXGgt7vAw39IatSCW6bjIQhkWSvEnbCQk0czgKcspIvvfekA0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R991  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 6 Levy Lane Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.06839 18.8615299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za