Waterval Boven Akkommodasie by Boven Villa | LekkeSlaap
+11

Boven Villa

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 8 , Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boven Villa is in Waterval Boven op die Mpumalanga Hooglandkronkelroete geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte.

Verblyf word gebied in 'n unieke grasdak-kothuis met 5 luukse slaapkamers en groot versorgde tuine. Boven Villa is die ideale plek vir 'n romantiese wegbreek, uitgebreide vakansie en selfs net oornagverblyf.

Boven Villa word deur 'n gesin besit en bestuur en bied 'n stewige ontbyt. Aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Boven Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Endstraat 8 , Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Boven Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 8 , Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ZFkh8lF5bF065kVh1slABFnf62BLheOGHbwgsH5Z8fmojSKXB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 8 End Street Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.64305941499 30.332999825478
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za