Brackenfell Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brackenfell Accommodation is sentraal geleë in 'n stil, rustige en veilige buurt in Brackenfell in Kaapstad.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in slegs 2 slaapkamers. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n leefarea met 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n stoof nie.

Veilige onderdakparkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad is op die perseel beskikbaar.

Ons bied maklike toegang tot die N1 en is naby groot winkelsentrums, Cape Gate Mediclinic, hospitale en dokters, Stellenbosch se wynroetes, Paarl, Franschhoek, Kaapstad, V&A Waterfront, Tafelberg en talle ander besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Brackenfell Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brackenfell Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false