Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bradclin Beach, Blouberg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Slegs houtskool mag in die Weber-braai gebruik word.
Die LTE-toestel vir WiFi is 'n opsionele ekstra.
Die maksimum kapasiteit van die verblyf is 4 gaste, insluitend kinders. Kinders is welkom, maar let asb. dat daar 2 balkonne is en dit op die eerste verdieping geleë is. Dit is dus nie ideaal vir peuters nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzhlZjgxLWJlNjMtNDk5NS1hMDUyLWNmMTU1YzQyMmQ3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive Big Bay, Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.787850532776 18.458232879639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem