Bradclin Sport - Newlands

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % off

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Bradclin Sport - Newlands
All prices quoted are Self-Catering.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras
Laat ons asseblief weet hoe laat jy gaan aankom en inklok ten minste een dag voor die inklokdatum.
Ons laat ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 18 toe nie.
Gaste moet asb. die sleutels in Pinelands afhaal.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
21 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde bedrag is steeds betaalbaar.
21 - 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
28 dae of meer voor die inklokdatum: verbeur 25% van die deposito.
Uitsonderings tot die bostaande beleid:
Geen terugbetalings vir enige besprekings vir die hoogseisoen/skoolvakansie/langnaweek/spesiale geleentheid nie.
Geen terugbetalings sodra 'n gas reeds ingeklok het nie.
Bepalings en voorwaardes:
Die eenheid het slegs slaapplek vir 2 mense op 'n dubbelbed. Geen ekstra oornag-gaste word toegelaat nie.
Let wel: Geen terugbetalings op kredietkaartbetalings nie.
Let wel: Die kredietkaart wat gebruik word, moet aan die gas behoort.
Tariewe is buigbaar vir korttermynverblyf of langtermynverblyf. Doen gerus navraag oor ons maandelikse tariewe indien jy vir langer moet bly weens besoeke aan die Rooikruis Kinderhospitaal, vir besigheid, sport-opleiding of akademiese besoeke aan die Universiteit van Kaapstad.
Die eenheid word een keer 'n week volledig skoongemaak. Ekstra skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.

Gaste wat na Bradclin Sport - Newlands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R720 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]